Dit tref diep. Hierdie is ons huidige lewe. Baie dankie vir hierdie puik video oor ons Afrikaners. Ons het mekaar beslis nodig, elke dag. Waardeer wat julle doen.
Baie dankie dit tref diep. Omrede ek self deur ń gebroke ouerhuise deur ń enkel moeder versorg en op die HERE moes vertrou vir elke frokkie rokkie boekie hempie stokkies en skoene vir sewe kinders groot te maak. Sy was ń vrou wat die HERE gevrees het.... En die HERE het ons nooit teleur gestel nie. Ek bid HERE gee ons almal gekruisigde hande wat gee wat U sou gee.
@EmmieStoffberg, ja sulke moeders wat die swaar las moet dra word dwarsdeur die Bybel deur die Here onder sy vlerk geneem. Enkelouers is as't ware die weduwee van vandag ... en wese ... Die Here bemoei Hom met hulle. Ina
Puik! Baie dankie😊
Waardeer jou reaksie @AugustaFourie.
Dit tref diep. Hierdie is ons huidige lewe. Baie dankie vir hierdie puik video oor ons Afrikaners. Ons het mekaar beslis nodig, elke dag. Waardeer wat julle doen.
Dankie, Martha Louisa du Plessis.
fantastisch werk, verdorie....
@FVry, Thank you for your positive reaction. We appreciate it.
Ja, die alewige gesukkel! Maar, ek glo in ons Volk. n Boer maak mos altayd n plan. Nou is dit tyd vir daardie plan.Ek bly bid. En glo.
Baie dankie dit tref diep. Omrede ek self deur ń gebroke ouerhuise deur ń enkel moeder versorg en op die HERE moes vertrou vir elke frokkie rokkie boekie hempie stokkies en skoene vir sewe kinders groot te maak. Sy was ń vrou wat die HERE gevrees het.... En die HERE het ons nooit teleur gestel nie. Ek bid HERE gee ons almal gekruisigde hande wat gee wat U sou gee.
Ai ons hoor, Emmie. Moeilike omstandighede. Waardeer sulke moeders!