Wat is dit met die mans?! Lyk my hul kan nie sonder affairs nie?!?! Hul weet hul maak hul vrouens seer en hul is tognié ernstig met die vrouens wat hul, n affair mee het nie so hoekom so rond mors?!? Waar is jou intergriteit, jou eerbaarheid?!? Dit slaan my dronk?!?😮
Hierdie getuienis het my regter baie laat dink!! Mooi so bly julle het dit uitgesaai.
Kyk volgende week vir deel 2, dan is sy vrou op, jy wil dit nie mis nie
God gebruik julle lewensreis om ander moed en hoop te gee. Baie dankie en seën op jul pad vorentoe.
Mooi getuienis❤
Amazing getuienis
Wys sy vrou of is sy skaam😊
Waar is sy vrou? Jul en hy praat van hulle twee of sy teenwoordig is?
Wat is dit met die mans?! Lyk my hul kan nie sonder affairs nie?!?! Hul weet hul maak hul vrouens seer en hul is tognié ernstig met die vrouens wat hul, n affair mee het nie so hoekom so rond mors?!? Waar is jou intergriteit, jou eerbaarheid?!? Dit slaan my dronk?!?😮
Een maal n fout maak okay, maar hoekom só báie!?!?!
Die arme! vrou! sy dink natuurlik sy is nie goedgenoeg! nie! Sy moes deur pure HEL! gegaan het!😢😢😢😢
Kyk volgende week vir deel 2, dan is sy vrou op, jy wil dit nie mis nie