#UIM

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 фев 2024
  • Join us and BE THE CHANGE!
    Paying Membership: uimsa.org/uim-memberships/
    Member supporter: itickets.co.za/events/451291
    Online Shop: bmp.jetline.co.za/Registratio...
    Facebook Page: / uimsouthafrica
    TikTok: / uimsouthafrica
    RUclips: / @uimsouthafrica
    Instagram: / uimsaofficial
    Twitter: / uimsouthafrica
    Telegram Channel: t.me/uimsouthafrica

Комментарии • 34

  • @user-kf1kj7up8g
    @user-kf1kj7up8g 5 месяцев назад +8

    Dankie Neil, baie dankie.

  • @popularonyoutube9289
    @popularonyoutube9289 5 месяцев назад +9

    Hello Neil. Weereens is jy weer daar vir ons 4 manne. So trots op jou.

  • @noleenhendricks4896
    @noleenhendricks4896 5 месяцев назад +7

    Nou hoe kan Neil nie die President van die LAND wees nie..die onderhoud se dit als. Dankie Neil..die Here seen jou..en Sy Hand Van Beskerming Is oor jou

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 5 месяцев назад +2

    Dankie Neil van Kanada af

  • @emmiewahl2842
    @emmiewahl2842 5 месяцев назад +5

    Load shedding is die einde vir baie mense wat suurstof nodig het. So daardie vrou in parlement weet nie waarvan Sy praat nie. Soos Baie ander. 😡. Neil mag maar staan vir President. Fatima netso n oulike vrou wat weet waarvoor Sy staan.

  • @robrae5292
    @robrae5292 5 месяцев назад +1

    Stand fast! I'm on your side! So are many South Africans!

  • @lallidutoit7720
    @lallidutoit7720 5 месяцев назад +4

    🙏🙏🙏 bid vir julle.

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 5 месяцев назад +5

    Ons almal moet maar hardkop bid vir 4 jong manne help en sal gou vry. God sal nooit hulle verlaat nie. God is altyd by hulle beskerm. Ek weet hulle sal wen.

  • @wilnasnyman2850
    @wilnasnyman2850 5 месяцев назад +4

    As n moeder van n seun, sit ek en huil soos n kind. Nie eers n n dier mag so behandel word, jammer maar ons land se mensdom het nie meer vrees voor God nie! Bid vir julle!

  • @PoppyBirijlal-fi3go
    @PoppyBirijlal-fi3go 5 месяцев назад

    God bless you Mr de Beer🙏🙏🙏

  • @user-vh3vu7mq7u
    @user-vh3vu7mq7u 5 месяцев назад +3

    Die probleem van hulle is dat hulle stem Saam in Alles maar so Kan hulle teen Alles draai . Nie een van hulle het stand vastigheid in die lewe of in die toekoms Nie.

  • @RA-oi4ml
    @RA-oi4ml 5 месяцев назад +2

    Take the case to lydenburg

  • @gerhardpretorius9954
    @gerhardpretorius9954 5 месяцев назад +3

    Niel jy moet hulle goed gas gee asb.

  • @liplip9415
    @liplip9415 5 месяцев назад +2

    Almal moet dieselfde behandel word maak nie saak wat jou kleur is so hoekom mag sekeres optogte doen en nie die boere . Defnitief meer betrokke maar God is in beheer . Sterkte manne .

  • @user-jj1yk3yv3b
    @user-jj1yk3yv3b 5 месяцев назад +1

    Saluut Neil

  • @popularonyoutube9289
    @popularonyoutube9289 5 месяцев назад +2

    Hopelik nie John S nie, asseblief nie want hy is deel van die kabaal

  • @LauraWindmill-ml6yx
    @LauraWindmill-ml6yx 5 месяцев назад +2

    🇦🇺🐨✝️🙏🏼👍🥰

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 5 месяцев назад +2

    Ons gaan hulle n les leer

  •  5 месяцев назад +2

    En toe die EFF manetjie geareteer is vir aanranding word gelos met n waarskuwing dit se alles

  • @rynhardtvanrensburg2187
    @rynhardtvanrensburg2187 5 месяцев назад +1

    As jy aan optogte wil deelneem, sorg dat jy geld het vir prokureurs en vir eksperts, as jy dit nie het nie, bly weg van optogte, want lokvalle word gereeld gestel!

  • @RoelienC100
    @RoelienC100 5 месяцев назад +1

    Wie trek hierdie puppet “regter” se toutjies🤬. Ek dag jay lê ‘n eed af as jy ingelyf word SHANE ON YOU!