Die alfabet in Afrikaans - Afrikaanse alfabet vir kinders!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 сен 2020
  • Leer die ABC in Afrikaans met prente! Hierdie flitskaarte is die ideale manier om die Alfabet in Afrikaans te leer vir jou kind. Die Afrikaanse alfabet word saamgevat in hierdie video en die letters a-z word individueel voorgestel. Ons stel die letters bekend, assosieer hulle met prente wat begin met die klank en luister dan na hul klanke. HIerdie volledige alfabet in Afrikaans help kinders om die letters te onthou deur die assosiasie van prente. Hierdie video van die alfabet in Afrikaans, is ideaal vir Graad R en Graad 1 kinders. Ons herhaal ook die letters en gee die kinders kans om self die letters te sê!
    Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die letters en klanke gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou:
    - Klank die alfabet
    - Skryf die letters (in die sand, op papier, in die lug!)
    - Identifiseer woorde wat met die verskillende klanke begin
    As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
    / stegosauruslearning
    www.stegosauruslearning.co.za

Комментарии •