Eloff - Johnnie Blou (Official Audio)
HTML-код
- Опубликовано: 3 окт 2024
- Official Audio for "Johnnie Blou" by Eloff.
Download or stream hier - selectmusiek.l...
Follow Eloff on Social Media:
Facebook - / eloff-musiek-108564354...
Instagram - / e.l.o.f.f
TikTok - vm.tiktok.com/...
Select Website - selectmusiek.c...
Johnnie Blou - Lirieke
Sy’s ‘n girl soos geen ander
Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner
Hulle het ‘n huis in Mosselbaai
Goue tan en spierwit tande
Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
Lyk seker so van al die slaai
Ek jokkie, daai rokkie
Kry ek nie uit my kop nie
Maak die ander koppe hier binne draai
Geweet my vingers gaan brand
Albei voete op die rand
So kom ons, ons gaan
Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Volgende oggend word ek wakker
Babbelas in pyn en twee groot sakke
Wat potblou hang onder my oë
Wat van haar bring my terug
Keer op keer met die vooruitsig
En wete hartbreek lê nog voor
Ek gaan nie jokkie in daai rokkie
Kon ek myself nie stop nie
Ek hou mos so van dinge wat byt
Geweet my vingers gaan brand
Maar ek is reeds op die rand
Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?
Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
Dit raak gevaarlik hier
Official Audio by Eloff performing Johnnie Blou. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) vevo.ly/XcFkfB
#Eloff #JohnnieBlou
Johhhh die song is aan ...dit raak gevaarlik hier ....oefffff nuwe kuier songgg
Johnnie Blou is daai liedjie wat bedoel is vir my en vir jou😎🎵🎶🥳🕺💃🎉
#JohnnieBlouEkHouVanJou
Ek kan nie die enigste een wees wat die hele oggend hierdie op repeat luister nie? 🙄😁
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
MY SEUN JY WEET NATUURLIK MY SMILE IS REG RONDOM MY KOP... SOOOOO TROTS OP JOU LIEF JOU YSTER XXX
Well flippen doneee!!! Speel hom op repeat!! Dis n amazing song!!
Mi
p
100000,0000,00000,000/10
Wowwii neef... Soo trots
Wow wow 👏
Luister hom elke dag.
Love dit!
Stem saam
DIT KLINK AWESOME
BESTE MUSIEK
amazing stem ou
I love it.. Well done..
Love you ellof 1 vor you❤
Ek love die song baie ek luister hom elke oggend😍😂dis ook n nice song om op te dans
Dit is lekker music
Jou liedjie is so awesome ek luister hom elke dag at least 10 keer 🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤
Welll done Brands❤️
Damn, 🙌wel gedaan..
Die song klopppp my braa
Eks So Trots op Jou ❤
Beste song oooit💯
Dis n baie nice song
😱
Ja
Wel ek het n nuwe favorite song😱🔥die song is soo amazing wel done dis n treffer🔥💪
ja johnnie blou is der
Baie mooi song Brandon
Nice song elof good job
Love die.song
Ek is life vir jou
🔥🔥LOVE DIE SONG 🔥🔥 Klink mal nice🔥
Wow well done👏😃😎love jou songs
Het nog altyd aan jou geglo!!! Gooi kole!!! Jy is awesome verby!!!! 🥰🤩
Love it!!! 👌🏻💯🙌🏻🤜🏻🤛🏻💥
🔥🔥🔥🔥
Dit is nice verby well dan chom ❤️❤️❤️
Like die song did😉
♥️🤑🤑🤑🤑
di is nie verby is very en dis nie chom nie dis jhom
😢Gueygygdhgsgdhhxgfdrjfdthfrhtrdyghrgdeiye6535ytrygrutdyrrhrjy34de3jht5&(3!_&4(('-547((&(&(&-&-!&hfufhhfgjgjkkgyttkttittyjttts💔💔💔💔💔💔💔💔💔😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭✖️✖️✖️✖️☎️✖️✖️❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔❔
@@japiehettaswanepoel8332r dungs dyhgrej hungry dffhfgfgjghtythfjhgf6yyjtttjguyytttyy] u ytty7ytyttttig7yjo.
Luister aanhoudend
Die is my niewe bests lietjie😁
10 uit 10
Op repeat al vir 2 ure
Elloff lekker man
My konsert liedjie
Well done Brandon, is awesome en catchy
Dit is ń amazing song
Well Done My Maat!!
Dit klink awesome. 😎
Love die song
Dis vrek nice
My 3de beste🎉🎉
Dit was gisteraand sokkie ek love daai song
Dis n amazing song 10000000000000 mooi mooi mooi
Nice song🥰
Cool song eloff 😎👌
OMS I am so playing this song at the valentine's dance, I love this song!!!
Wow maak nog i song!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
dis lekker
Well done Brandon!!! 🔥🔥🔥
Andre jour dam
Ginsteling lietjie ken all die woorde
Amazing🥳🥳
I love jou
it is good
i listen it 24/7
Ek friken love die liedjie. Kan nie glo hierdie song het nie eers oor 2 million views nie die hardseer
Jy is awesome
Hierdie musiek in baie nice ek hou van hierdie liekie elkekeer dan luister ek dit in my kop by die skool ek is laarskool
dit is mooi Jonnie Blou
love die music dit is wat ons nodig het om te kuier
❤❤❤
Fan
Lekke song van Oos london👍
Ek hou van die liekjie💜
Ek love hierdie song
Nice
Kan jy bog muciek maak jy maak die beste liedjies
Love it
Nice songs
Awesome song
:0!!
Flippen lekker kuier liedjie
Ek love hierdie song! Op ń kuier is dit ń moet. Wanneer kry ons nog?
Well done 👍👍👍
Dit is awesome eloff
Ek like die song hou aan
Very nice😘😘❤❤
Cool 😎 of Nice 😎😊
Good song 🎵 👌
Love ing it
Hi love it
Die liedjie is awesome. Ek luister na hom daagliks😎
dis cool
Ek love dit
Ek hou van jou liekie kan jou nog n liekie maak asb
Love it ♥️🧡
Yass
My favorite song ever ❤ 💕 💛 💗 💓
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤👋👋👋👋
You did it!! 👏🏼🥂💃
😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘
👍
AMAZING SONG
Ja
Bovret Kan jy dy my skool kom op tree