Jurie Ferreira - Die woudprinses

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 дек 2024

Комментарии • 12

  • @HansTeMeerman
    @HansTeMeerman 7 месяцев назад +2

    In het nederlands heet dit nummer aan de oever van de ijssel staat een veerhuis,toch leuk om dit in het zuid afrikaans te horen,de tijd van toen.❤❤❤❤❤❤❤❤😢😢😊😊

    • @mikehowell-ouafrikaanseliedjie
      @mikehowell-ouafrikaanseliedjie  7 месяцев назад

      Dankie vir die Nederlandse titel van die liedjie. Ek het dit op youtube gevind en hou baie van die Limbra Zusjes se weergawe. Groete. Mike

  • @corriebreytenbach1865
    @corriebreytenbach1865 6 лет назад +5

    Een van sy mooistes gewees.

  • @marthiemeyer8122
    @marthiemeyer8122 3 года назад +2

    Ag hoe wonderlik mooi die ou dae wonderlikke dae🤗🤗🤗

  • @janika1208
    @janika1208 6 лет назад +5

    So mooi een van hom,ook n lekker wals. Goeie Afrikaanse sang

  • @atwernerplay4536
    @atwernerplay4536 5 лет назад +4

    Dink aan toe ek verlief geraak het aan my vrou nog steed lief het na 39 jaar van getroude lewe

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 2 года назад +3

    Wat ñ wonderstem. Altyd genoeglik!

  • @HansTeMeerman
    @HansTeMeerman 7 месяцев назад +1

    Ja Mike hoewel,het ijsselmeer komt als ik het goed heb komt dit nummer uit de begin jaren 50,ik ga nu richting 81,dus ik was toen nog maar een broekie of te wel een rot aap!ha ha ha.❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊

  • @buksbarnard7273
    @buksbarnard7273 4 года назад +3

    Nico Carstens se begeleiding op die trekklavier is ook skitterend.

  • @francoisferreira3490
    @francoisferreira3490 3 месяца назад +1

    Ja my oom Jurie se stem was sonder ń krakie en om te dink hy het nie eers sang opleiding gehad nie.

  • @attievanaarde1643
    @attievanaarde1643 3 года назад +2

    Hoege storie