Warrick besoek Outeniqua Hoërskool

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 окт 2024
  • Pandemonium het gister, Woensdag 27 November, by Hoërskool Outeniqua losgebars toe Warrick Gelant (24), een van die Springbokke wat onlangs die Wêreldrugbybeker in Japan gewen het, die skool besoek het. Hy moes behoorlik bontstaan om handtekeninge uit te deel en baie van die leerlinge wou selfies saam met hom neem.
    Lees meer by: bit.ly/2OpcgdM
    Video: Wessel van Heerden

Комментарии •