Andriëtte Norman Nuwe Liedjie | Die GROOT Brekfis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 авг 2024
  • Andriette Norman se nuwe liedjie, "Ek moes dit gesê het", is vandag vir die eerste keer op lug gehoor, op Die GROOT Brekfis by Ruben en Charonike. Luister hier vir meer!
    Om by ons kanaal aan te teken, klik hier:
    / @grootfmtv
    Chapters
    0:00 Intro
    0:50 Hoe lank al in die bedryf?
    3:37 ’n Paar interesante vrae
    6:27 Mees bekende persoon in jou foon
    9:01 Hou jy van verrassings?
    11:18 Flower of Scotland
    14:24 Ek moes dit gesê het
    16:33 Lekker om saam te kuier
    #afrikaans
    #music
    #singer

Комментарии • 4

  • @zirkroarty7652
    @zirkroarty7652 10 месяцев назад

    Sjoe...sy MAG MAAR👌👌👌

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 Год назад

    Beautiful en hartseer

  • @martinkotze7258
    @martinkotze7258 Год назад

    Sjoe, wat 'n mooi onderhoud, dit was nou lekker om te kyk en luister.

  • @zirkroarty7652
    @zirkroarty7652 10 месяцев назад

    Ekke smag na haar 1 cover van Billy Joel - Honesty die hele song 🙏🙏🙏