Hendri Myburg se laaste ontbyt saam met DIe GROOT Ontbyt - 21 Mei 2021

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 сен 2024
  • Liewe Hendri Myburgh ons sê nie ‘totsiens’ nie, maar DANKIE!
    Dankie vir jou onvervangbare teenwoordigheid - as broer, vriend en kollega.
    Dankie dat jy jou menswees, hart en uitsonderlike talente met ons gedeel het!
    Dankie dat jy die afgelope 9-jaar saam met ons GROOT gegaan het! Saam met ons ‘n verskil gemaak het!
    Saam met ons gedroom, gelag en gehuil het!
    Ons gaan jou onbeskryflik baie mis!
    Mag jy van krag tot krag deur Sy krag gaan! En mag vreugde, liefde en voorspoed in oorvloed, jou in jou volgende hoofstuk vergesel.
    Ons is baie lief vir jou! Vir ewig en altyd!
    #DieGROOTOntbyt #DGO #Totsiens #kykNET
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 3

  • @fransodutoit1000
    @fransodutoit1000 3 года назад +1

    Jy is n legend Henri, jy is awesome, het jou gelove by die groot ontbyt

  • @kurtfoth4047
    @kurtfoth4047 3 года назад +2

    Hendri all of your fans from Wisconsin are sad to see you leave. You are extremely talented and fun to watch.

  • @kurtfoth4047
    @kurtfoth4047 3 года назад +2

    Hendri you were great on this show!