It is! I remember your video from a while back, it was so good! Inspired me to visit this park again, was a few years since I've been there. I absolutely love the Kalahari. Thanks for the comment, looking forward to your vids from your recent travels.
Wouter dit is 'n uitstekende video! Jy het rerig mooi video van die diere gekry! Ons was in Junie 2022 daar, maar net vir 'n dag so ons het geen groot katte gesien nie (Ons was oppad om die visrivier gaan stap by Ai-Ais).
Dankie Heinz, waardeer die comment. Julle sal weer n draai daar moet gaan maak, een dag was te kort ;) Die visrivier is n fantastiese ervaring, so ek glo julle trip was die moeite werd!
@@willewout ons kon nie blyplek binne opspoor nie. Die volgende keer sal ons beslis binne bly en verken. Ek dink ander mense kan hierdie video geniet so hopelik help die ekstra kommentaar jou
@@HeinzMeulke Dankie Heinz, die boodskap word baie waardeer, so ook die ondersteuning wat dit gee! Hoop julle kan weldra n langer besoek aan die park inwerk. Dit is die moeite werd!
Amazing! Such amazing footage! The Kgalagadi is such an awesome place!
It is! I remember your video from a while back, it was so good! Inspired me to visit this park again, was a few years since I've been there. I absolutely love the Kalahari. Thanks for the comment, looking forward to your vids from your recent travels.
Awesome content, keep going🎉
Thanks Marcus! Appreciate the comment. These trips are fun, live life, go explore ;)