Syferfontein Bonsmaras | Lot Video | 2019

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 июл 2019
  • Nico Pieterse boer met Bonsmaras in die Standerton distrik. Hulle hou vanjaar hulle 20ste Produksieveiling.
    Syferfontein Bonsmaras fokus jaarliks op hulle teeldoelwitte. Aanpasbaarheid, vrugbaarheid en groeikragtigheid is van die eienskappe wat te sien sal wees by dié veiling.
    Woon die Syferfontein Bonsmara veiling op 18 Julie 2019 by om 11:00 op die plaas Syferfontein.
    OP AANBOD:
    55 Bulle (Stoet en kommersiëel)
    70 Vroulike Diere (Top Genetika van kudde)
    Vir meer inligting: bit.ly/2Ytjoso
    #BKB #BKBltd #BKBgroup #BKBpeople #BKBauction

Комментарии •