SA se 816 polisiemiljoenêrs Donderdag 11 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 июл 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 35

  • @HelenaBeneke
    @HelenaBeneke 26 дней назад +2

    More almal ...dankie izak vir al die nuus wat jy ons meedeel

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 26 дней назад +1

    Izak. Ons luister jou nou meer as 2 jaar en 1 van n klomp mooi goed van jou as mens is dat jy n baie sensitiewe mens is.ons het die berug gesien maar dit onmidelik verwerp. Dankie vir Nuuspod.

  • @WesselsMare
    @WesselsMare 26 дней назад +1

    Dankie Isak vir die manier waarop jy die nuus aan ons bring. Gister het jy my ook laat lag dat die trane loop. My vrou kom van die Kalaharie en daar gebruik hulle ook net Engels in selfverdediging!

  • @EmmaBuitendag-gf8xz
    @EmmaBuitendag-gf8xz 26 дней назад +2

    Dit gaan alles oor jaloesie Izak.

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 25 дней назад

    Goeie môre Izak en almal.🖐

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 26 дней назад

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag ❤

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff 26 дней назад

    Goeie more Izak. Lekker dag vir jou.❤

  • @pamelaspencer822
    @pamelaspencer822 26 дней назад +1

    Help my gou, asb. Wanneer het Hlope 'n dokter/doktor geword?

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 25 дней назад

    Dankie...Mooi dag verder..

  • @Meraikie
    @Meraikie 25 дней назад

    Dankie Izak. Gepraat van grade... jy het dit of jy het dit nie! Jy verstaan of jy kanni!😁
    Gelukkig is daar iets soos integriteit en eerlikheid en ordentlikheid wat sommiges ryklik ontvang het...
    dankie tog.
    Ons geniet jou....

  • @nielschoeman6449
    @nielschoeman6449 25 дней назад

    Goeie more☕️💫

  • @anitaras5369
    @anitaras5369 26 дней назад

    Dankie vir alles!

  • @user-iu3yk3yi9w
    @user-iu3yk3yi9w 25 дней назад +1

    MIDDAG VANUIT ALGOA BAAI..

  • @gertniemand6228
    @gertniemand6228 26 дней назад

    Glo jou ❤

  • @gertniemand6228
    @gertniemand6228 26 дней назад

    More Izak

  • @louispieterse5118
    @louispieterse5118 26 дней назад

    Nou gaan dit lekkerrrr

  • @gertjordaan3986
    @gertjordaan3986 26 дней назад

    More Izak nou hoe weet ek of ek, aanvaar is

  • @janetbosman6570
    @janetbosman6570 25 дней назад

    Skielik is matrieksertifikaat belangrik. Waarom is dieselfde aanmerkings nie gemaak toe 'n persoon sonder enige onderwyssertifikate die pos van president beklee het nie?
    Ek wonder net.
    Mooi loop Izak.

  • @barryvanrensburg1622
    @barryvanrensburg1622 25 дней назад

    Môre almal

  • @user-xu8lb4wz3k
    @user-xu8lb4wz3k 24 дня назад

    Waars Isak Vrydag 12 Julie

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 25 дней назад

    Hartseer..my vriend dood geskiet net buite nelspruit..toe hy diesel in gegooi het!!

  • @peet1649
    @peet1649 26 дней назад

    Dagsê Izak en al die luisterkykers. Jammer ek is nou elke dag laat ..... maar die koue Bloemfontein noop mens om bietjie in te lê soggens! Nietemin, vroeg of laat kyk, die program bly PUIK!

  • @joeyjacobs1155
    @joeyjacobs1155 26 дней назад

    Hoekom oor ons niks van wat in Magoebaskloof aangaan nie

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k 25 дней назад

    Hi izak laat of vroeg in skakel maak nie veskil nie hou moed as die duiwel woed,moenie spoed verloor nie tata mooi bly🎉

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 25 дней назад

    Hi Izak ek baie laat maar baie besig ook

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 25 дней назад

    Jammer om te se, maar die nuwe minister van polisie herinner my aan daardie oompie wat hulle die slaap een genoem het---daar kort n bietjie vuur daar....

  • @jenniferroos9526
    @jenniferroos9526 26 дней назад

    Daar is baie by ons wat ook al moes gegroet het.😂

  • @gertjordaan3986
    @gertjordaan3986 25 дней назад

    IZak ek het nou net aangesluit, ek bly in Heilbron. Jy ken mos baie slim mense, waar kan ek klae ons sir nou al 7 dae sonder water maar die lokasie het water

  • @claravanrooyen4131
    @claravanrooyen4131 26 дней назад

    Dankie One way to heaven . Jesus Help dat jy jouself vind en verstaan en soms verstaan jy het iets Anders bedoel en nie nodig Om aan almal verslag te doen nie alhoewel dit soms voel Soos trios en as betrokkenes verstaan

  • @desireslabbert5780
    @desireslabbert5780 25 дней назад

    Ñń

  • @drikushanekom3141
    @drikushanekom3141 26 дней назад

    Bespeur ek dalk n biekie TDS

  • @gawiebasson7099
    @gawiebasson7099 26 дней назад

    More Izak