Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 янв 2025

Комментарии • 3

  • @faithfulservant83
    @faithfulservant83 4 года назад +1

    Weet ook nie hoekom ek nou eers op 37 leer van hierdie tyd in ons geskiedenis nie. Lyk my baie van die goed is maar eenkant toe gekuif vir my generasie sodat ons tog net leer hoe sleg ons voorvaders was wat Apartheid veroorsaak het. Ek het nou al heelwat navorsing gedoen en kom tot die gevolgtrekking dat die Duitsers ook eintlik glad nie die monsters was wat vir die wereld vertel is nie. Dit lyk my hier is 'n verbergde hand wat lief is om christelike volke te verwoes. Lyk my Manie Maritz het in sy boek, My lewe and strewe van die einste "hand" geskryf. Slaan dit gerus na. Dit is tyd vir ons om wakker te word. Dankie vir die deel van hierdie video.

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 Год назад

    May those that took part in the rebellion rest in peace and may their spirit continue to burn brightly for eternity.