Gerald Fourie
Gerald Fourie
  • Видео 7
  • Просмотров 217 753
Vertel my pa (......of my seun)
Eerbetoon.
Foto's van enkele van ons helde van die Suid Afrikaanse Weermag wat die hoogste prys betaal het tydens die "Grensoorlog 1966-1989" word ingesluit in die video:
1 Lt. F Zeelie - Eerste offer - 23/6/1974
2 Sktr. Johan Kruger - Gewond, maar voort geveg - 8/12/1977
3 S/S. Danny Roxo - Dapperste van dapperes - 23/8/1976
4 Kpl. Hermann Carstens - Laaste offer van oorlog - 4/4/1989
5 Maj. Ed Every - Foto voor sy laaste vlug - 20/2/1988
6 2eLt. Piet Liebenberg - Cuvelai 31/12/1983
7 Puma 164 - Laaste foto - Kapt. P Velleman, 2eLt. N Osborne, Sers. D Retief,
+ 14 Rhodesiese makkers - Mapai 6/9/1979
8 Canberra 452 - Foto minute voor vlieenier deur grondvuur getref is en
vliegtuig neergestort he...
Просмотров: 2 716

Видео

KHS 71 Matrieks 45 Reünie 2016KHS 71 Matrieks 45 Reünie 2016
KHS 71 Matrieks 45 Reünie 2016
Просмотров 4227 лет назад
Fotoflitse uit ons herinneringe - Klerksdorp Hoërskool 1971 Matrieks.
Geloftedag 16 Desember...Geloftedag 16 Desember...
Geloftedag 16 Desember...
Просмотров 2,7 тыс.8 лет назад
Dieselfde GOD van Bloedrivier is steeds ons GOD vandag......
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kameradeSuid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
Просмотров 202 тыс.9 лет назад
Geen storielyn of bepaalde orde. Slegs gedagteflitse om weer onder die indruk te kom van wie ons was......... "We carry forward the memory of an amazing time in our lives When we proudly answered the Call of our country And served in the best defence force that Africa has ever seen...." - Skrywer onbekend. Soek jou pet, beret, boshoed. Hoofdeksels op en kom op aandag vir "Die Laaste Sinjaal" aa...
Rebellie 1914 Herdenkingsdinee PotchefstroomRebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom
Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom
Просмотров 1,1 тыс.10 лет назад
Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom 3 Oktober 2014. Toespraak: Professor A.W.G. Raath. Ons is eer verskuldig aan ons helde van 1914. Hulle het onmenslike ontberings deurgestaan vir Vryheid en vir Reg gedurende die donker maande van volksverraad, ontnugtering, broederhaat en pyn. Ons dink aan hulle wat met hul lewens betaal het, bekendes en andere; ’n generaal de Wet wat, reg aan die be...
Die Rebellie van 1914Die Rebellie van 1914
Die Rebellie van 1914
Просмотров 6 тыс.10 лет назад
Beknopte oorsig van gebeure tydens die Rebellie van 1914 in Suid Afrika. Weerstand onder Boere Afrikaners teen deelname aan die Eerste Wêreld Oorlog aan die kant van hul vyand van slegs twaalf jaar vantevore, naamlik Brittanje, en dit teen 'n goedgesinde staat, was algemeen. Die verradderlike verbreking deur Jan Smuts en Louis Botha van 'n geswore belofte tydens Vredesluiting by Vereeniging op ...
Rebellie 1914 2014Rebellie 1914 2014
Rebellie 1914 2014
Просмотров 2,7 тыс.10 лет назад
Beknopte oorsig van gebeure tydens die Rebellie van 1914 in Suid Afrika. Weerstand onder Boere Afrikaners teen deelname aan die Eerste Wêreld Oorlog aan die kant van hul vyand van slegs twaalf jaar vantevore, naamlik Brittanje, en dit teen 'n goedgesinde staat, was algemeen. Die verradderlike verbreking deur Jan Smuts en Louis Botha van 'n geswore belofte tydens Vredesluiting by Vereeniging op ...

Комментарии

  • @nigelwright6236
    @nigelwright6236 7 дней назад

    We where the best until the Afrikaner gave our country to the kiffers why did we the whites defend on the borders???????????????????????????

  • @RudolphDiederiks
    @RudolphDiederiks 15 дней назад

    Was in total 14.7 jaar in mag

  • @RudolphDiederiks
    @RudolphDiederiks 15 дней назад

    Ek was my 2 jaar da en toe besluit om pf te word erste 2as troep was hart maar in mate leker dit van ons mane gemaak❤❤

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 19 дней назад

    Gesteel van die duitsers...die musiek.pragtige huldebluk aan manne v yster

  • @riaanpotgieter475
    @riaanpotgieter475 26 дней назад

    Ek was 5 SAI ECHO Company. Eendrag maak mag!!! Vriende en mense wat ek leer ken het, skouer aan skouer elke dag vir 2jaar en daarna kampe. Deur swaarkry, sweet en "opf&k, paal pt" uithou, moethou en wat nog. Daardie dae is vir altyd verby. Het nog my "browns" boots en alles in my baalsak in my kas vir meer as 35 jaar. My seuns was nog jonk en nog nie op skool met "army boots en browns" aan slof slof deur die huis 🌹❤️ Die aanval op Israel 🇮🇱 07/10/2023....... selfde in Suid-wes (Namibia) aanvalle op plaas en plattelandse woongebiede.... daarna die oorlog teen "apartheid" vir grond.... so called fight for freedom...... dieselfde aanslag op die Joodse nasie... Die appel van ons Hemelse Vader se oog...opstanding, "riots, mass looting, mass rape, intimidation, spreading of hatred, calling for genocide of the Jewish Nation etc. etc" First in South Africa, Lebanon, Sirië, Iran, Jemen etc. en nou elke land in die wêreld. The UN the palace of satan!!! Na Weermag by Atlas Vliegtuig Korporasie van Suid Afrika....Impala, Mirage 111, F1, Puma, Oryx, Rooivalk..... en nou???

  • @andrevanderlinde8848
    @andrevanderlinde8848 Месяц назад

    Ek sal weer en weer dit doen

  • @albertoambrosio3060
    @albertoambrosio3060 Месяц назад

    The real afrikaner

  • @PaoloCavestro-ey9bb
    @PaoloCavestro-ey9bb Месяц назад

    Colonialism, Universalism, Globalism, Messianism, Milleniarism and Monotheism are the greatest horrors in history.

  • @PaoloCavestro-ey9bb
    @PaoloCavestro-ey9bb Месяц назад

    Southafrica belongs to Zulu, Venda, Xhosa, Saan, Khoi-Khoi, etc, etc, etc not to White Anglosaxons and boers.

  • @deondannhauser8530
    @deondannhauser8530 Месяц назад

    Ek was in daai dae daar het as n Sersant in die Burgermag klaar gemaak trots daarop.

  • @user-ye9yd1kb8h
    @user-ye9yd1kb8h 2 месяца назад

    Whaaow😢 dit is goeie herriniringe,baie geleer 1SAI en 61 meg ja mis daai mooi flag

  • @willienortje6261
    @willienortje6261 2 месяца назад

    Ja die trots van ons land, het daar in gedeel, 1978 - 1980, 1 valskerm Btl. Dit het ons manne gemaak en is trots daarop

  • @AerialVision
    @AerialVision 3 месяца назад

    Baie waar woorde

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    1SSS 51SAI 53SAI 61Mech battalion Regiment ROR Regiment CTR Military veteran

  • @mary-janewill3489
    @mary-janewill3489 4 месяца назад

    Beste tyd van my lewe gewees

  • @antonvisagie5633
    @antonvisagie5633 4 месяца назад

    Sal dit nooit weer Sien

  • @magdasmit1349
    @magdasmit1349 4 месяца назад

    Née, die vlag bestaan nog, ons MOET hom net weer hys, kom wat Wil!

  • @firstcomment749
    @firstcomment749 5 месяцев назад

    Ur legacy in the end is ur currency. The idea is not to live forever, but to create something that will. The things we do for ourselves are gone when we are gone. Things we do for others therefore remain ur legacy. Ur legacy in the end is the only currency, no one can take away from u.

  • @mariusstrydom3667
    @mariusstrydom3667 5 месяцев назад

    Ek salueer al my mede troepe en dink veral aan die wat die hoogste prys betaal het. Groete uit New Zealand.

  • @janneethling6684
    @janneethling6684 5 месяцев назад

    Baie dankie Gerald vir die video, ek het 75/76 my opleding gedoen 5 Sai en na drie maande na Angola en ek was trots op ons mooi land gewees, vandag n gemors, Hou goeie moed vriende.

  • @wijpke
    @wijpke 5 месяцев назад

    Ja die goeie ou dae ....ons het hard geveg Vir elektrisiteit en water en n sterk rand😊

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 5 месяцев назад

    Mag ons dit nooit, ooit vergeet nie. My man was in die Panster. Wonderlike trotse jare! Niemand kan die trots wegneem nie!!

  • @AndreWilken-nj7oz
    @AndreWilken-nj7oz 5 месяцев назад

    Trots Suid Afrikaans....manne met murg in hulle pype..

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 5 месяцев назад

    Dankie Gerald vir 'n uitstekende samestelling, vir wonderlike herinneringe van die beste weermag in die wêreld; OOIT!

  • @neelsgeldenhuys1440
    @neelsgeldenhuys1440 5 месяцев назад

    Trots om in die beste van die wereld se weermagte te kon wees.

  • @collenfisher3635
    @collenfisher3635 5 месяцев назад

    Proud to have served!!!!

  • @qa4898
    @qa4898 5 месяцев назад

    Stuur hierdie vir Elon Musk. Dit is wat hy ontduik het. Hy moet verantwoording doen.

  • @ericusdaniel7890
    @ericusdaniel7890 5 месяцев назад

    Ek was ook daar 42 jaar gelede .nou is dit my comrade .my bra en hosh tokkolos

  • @DebraLynneWright
    @DebraLynneWright 5 месяцев назад

    Beautiful compilation, Gerald. A Defense Force and soldiers of which we could be proud.

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e 5 месяцев назад

    Ja ons was beste te wereld wees lug tot ground en het bloed loop sweet het van af loop vir ons land to die lasted wat land weg gee het not weer reg kom niw

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e 5 месяцев назад

    Ja ons het lewe vir south Africa gee

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e 5 месяцев назад

    Ja ons was die beste n south Africa wees Baie trots ons weer weer mag en daar was dieplien wees ons south Africa African

  • @DaveDicksonPiping
    @DaveDicksonPiping 5 месяцев назад

    Lots of memories, good old days, so smart.❤

  • @edgarkassier-gb4nv
    @edgarkassier-gb4nv 5 месяцев назад

    Saluut aan Al ons ou weer mag lede. Toe het ons nog met trots geveg.

  • @pidotox
    @pidotox 5 месяцев назад

    Ich had ein kaneraden ....

  • @gabrielerasmus80
    @gabrielerasmus80 5 месяцев назад

    Dankie Gerald Fourie dit was van die beste ek is self n ou soldaat berede vleuel infanterie geseende dag

  • @steveleroux6116
    @steveleroux6116 5 месяцев назад

    Real solid hard training with real good leadership… vasbyt and afkak!😅 1979 Bokkop 1 SAI Bloemfontein

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 5 месяцев назад

    My hart in flarde geskeur om my mooi land SA so te sien regtig huil nog elke dag oor SA ❤

  • @pierrevandyk9242
    @pierrevandyk9242 6 месяцев назад

    Die knop sit hoog in my keel 😢 Bitter jammer van die verraad hoog op...

  • @cariennefdt6140
    @cariennefdt6140 6 месяцев назад

    Wat n voorreg om in so n eens trotse Weermag te kon dien❤❤

  • @louisvanas4881
    @louisvanas4881 6 месяцев назад

    Was daar...

  • @theunsswartz7934
    @theunsswartz7934 6 месяцев назад

    Shaluut

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 6 месяцев назад

    So goed so mooi❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @bendewet2459
    @bendewet2459 6 месяцев назад

    Watt mors van tyd en geld😢

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 6 месяцев назад

    🙏🙏😭😭😭❤

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 6 месяцев назад

    Ons land was n trotse sterk land Ek was daar . Vandag word ons land vertrap in alle opsigte. Ons eie leier het ons land verraai. Wat n jammerte.

  • @leahjane8849
    @leahjane8849 6 месяцев назад

    I served in the sandf and can remember the total disipline and friendships I made then very good memories

  • @nigelwright6236
    @nigelwright6236 6 месяцев назад

    What a great white army we defended and killed for what only to give it to the anti christ and look now fucked up

  • @nigelwright6236
    @nigelwright6236 6 месяцев назад

    We where great until the anc ubbits took the country and fucked it up

  • @gideongouvs5559
    @gideongouvs5559 6 месяцев назад

    Reg so ---- 1978 opgeroep 8 SAI basies Sluit staandemag aan JL INFANTERIE skool Oudtshoorn Oorgeplaas 44 valskerm battaljon 40 spronge (pampoen) 1981 tot 1988 aktiewe grensdiens Deur 4 "OPS" Ondersteun 32 Battaljon 1989 volle 10 jaar staandemag TOT VANDAG TOE HUIL EK ELKE DAG OOR DIE FOCKOP WAT ONS GELIEFDE SUID AFRIKA GEWORD HET