Johan Lee wants Riaan van Heerden off air

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 окт 2024
  • Johan Frederik Lee, on Friday added fuel to the flames by posting a selfie video in which he called on Jacaranda FM to immediately get Van Heerden off the airwaves.

Комментарии • 45

  • @mybusiness2348
    @mybusiness2348 2 года назад +3

    Ja, jou skelm nou is jy missing in action op Facebook! 😊

  • @johannjacobs6401
    @johannjacobs6401 3 года назад +3

    Ek staan volkome saam met jou, en respekteer jou dat jy vir ons VADER opstaan wat SY SEUN JESUS gestuur het om vir ons sondes te sterwe, sodat ons ons sondes kan bely, wedergebore word en die ewige lewe kan be erwe.

  • @jay-jaykruger3589
    @jay-jaykruger3589 2 года назад +3

    God is inelkgeval nie so mooi soos die boek se nie

  • @caeleeschoeman2340
    @caeleeschoeman2340 2 года назад +2

    lmfao

  • @gmoelich
    @gmoelich 5 лет назад +4

    is this a selfie stick advertisement?

  • @patrickbrowning3666
    @patrickbrowning3666 3 года назад +2

    HI JOHAN. WELL SAID BROTHER. ALL THAT FOOL NEEDS IS A GLYMPS OF THE FEAR OF GOD. THE FEAR OF GOD IS THE BEGINNING OF WISDOM. AMEN AND AMEN.

  • @user-yy2lc3sn5q
    @user-yy2lc3sn5q 5 лет назад +7

    JFM, still the largest and best station. 2019!
    This guy: Forgotten

    • @mariajansevanvuuren1799
      @mariajansevanvuuren1799 3 года назад

      ONE DAY EVERY KNEE SHALL BOW AND EVERY TONGUE CONFESS THAT JESUS CHRIST OS LORD

  • @cleverpete1
    @cleverpete1 3 года назад +2

    “Redder” van die nasie 😂🤦‍♂️

  • @boepievanzyl8795
    @boepievanzyl8795 3 года назад +2

    Stel jou self voor hy laster Islam, wat sal die gevolge dan gewees het? Plaas druk op Jakaranda, hulle sal die werk doen!

  • @Johan7295
    @Johan7295 4 года назад +4

    Ag vader, nog n saviour wat die volk uit die woestyn gaan lei. Ou maat, gaan slaap daai babbelaas weg, vang n lekker skeer, spandeer n paar dae in die son
    en dan gaan jy op jou knieë en vra vra vir sy genade , wysheid en leiding in hierdie moeilike tye.Hoog dawerende en opruiende spraak pas nie gelowiges nie. Gaan liewer in jou binnekamer en vra jou God om jou vyand se hart te vesag en hom lei op Sy pad, nie jou pad nie,

    • @patrickbrowning3666
      @patrickbrowning3666 3 года назад +1

      IF YOU REFUSE TO WARN THE WICKED , GOD WILL REQUIRE THERE BLOOD FROM YOU.

    • @bez1o
      @bez1o 2 года назад

      Johan, maak oop jou oë en ore, word wakker.

  • @charmaineswanepoel2128
    @charmaineswanepoel2128 5 лет назад +7

    Los jakaranda en gaan kyk teletubbies.

  • @caeleeschoeman2340
    @caeleeschoeman2340 2 года назад +2

    gaan kak

  • @marlizehodgman482
    @marlizehodgman482 3 года назад +2

    Ja daar is siek goed daar buite en dan is hulle velkleur die selfde as ons sin

  • @nellieswartz3163
    @nellieswartz3163 2 года назад

    Jy weet maak nie saak wat Rian is nie en jy wat se as jy n gristene is sal jy aan vaar wat hy is en daar is zoeloes shoeto en al wat hul doen is steel en vermoor so die Here se jy mag nie vinger wys na n Ander nie en as n Ander verkeerd doen sa sie Vader sy werk doen dis hoekom die land deur duiwel beheer word want die blankets oordeel net vat die regering aan omdat hule JOU geld steel en Wie is nou in Rian se stoel by Jacaranda jy luister seker oor en oor geen wit omroeper is al genome neer vir die beste nie maar nou is Los die mense as jy wel op regte grist in is bid vir hule maar om sy werk te laat verloor dis on reg verdig hy was goed in sy werk nou is die land so n gemors geen blank kry werk nie daar word mense in pste gesit wat nie weet wat hule doen nie maar hule kry n beter selaris as jy wat so fpas jou eie kleur se gat toe ge steek het wat hy is is sy saak dis mense soos jy wat ons land weg gegee het gaan dink n biekie

  • @izakmostert8089
    @izakmostert8089 3 года назад +2

    Die een wat hier.Nie opstaan vir ons lewende God en sy Seun Jesus nie.Moet weet hy en sy en veral hulle wat hier so beledigend kommentaar uitspoeg teen Johan.Julle het hom met minagting.In die rug gesteek.
    Julle het saam met Riaan.My God,julle pa en ma se God verloen.Dit sal altyd teen julle en julle gewete staan,,,,,,,,,,,AS julle eendag God werklik aanroep.Wanneer dood,ernstige siekte,n' pad of nagtelike huisaanval oor jou pad kom.En jy soos huigelare Sy nabyheid aanroep en jy dan sukkel om kontak met Hom te maak.Sal ek jou jammer kry.

  • @sybrandtgrobler2795
    @sybrandtgrobler2795 4 года назад +2

    JFM is soms erg om na te luister....,, maar eerder dit as om te luister na n beroepte dominee met n affair,,,,

    • @pieterventer8212
      @pieterventer8212 3 года назад

      Dis ongelukkug so. Die mense in glashuise is die wat klippe gooi. Meer seuns is die RKK bevoel as iets anders. My dominee van jare terug wat my kinders in Coligny gedoop het is in die bos gevang met ander seuns. Maar as jy kerk toe gaan mag jy oordeel blykbaar. Lol, narre

  • @lindatemlett4387
    @lindatemlett4387 2 года назад

    Gal 6:7 Do not be deceived. God is not mocked, for whatever one sows, that will he also reap!

  • @iiiuuummwww
    @iiiuuummwww 8 лет назад +1

    Skuus ek het vergeet om te "Pappie" Pappie moet maar pasop wat pappie so ligtelik in videos opneem want Pappie kan dalk moeilikheid kry met die regering.

  • @badster8180
    @badster8180 6 лет назад +3

    Oh Sjarrap !!!

  • @iiiuuummwww
    @iiiuuummwww 8 лет назад +6

    Mnr Lee, ek hoop jy lees hier. Ek glo jy doen want jou ego is baie groter as jou I.K. dis duidelik waarneembaar.
    U is besig om uself uiters ongewild te maak en dalk moet ons 'n span bymekaar kry om daar by die Vlooimark te kom betoog op 'n Saterdag en Sondag. U lewer kommentare waarvan u gewoonlik min of niks weet nie en probeer verskrilklik hard om intelligent te klink maar u faal gruwelik daarin. Ek sal aanbeveel dat u liewer die video storie los vir tuisgebruik om u naaste familie en vriende te vermaak Mnr Lee. Ek verstaan vanoggend van 'n nabye bron dat u reeds verkla is by een of ander regerings instansie. Sterkte Mnr Lee, u gaan dit beslis nodig kry.

    • @lawrencebouwer6782
      @lawrencebouwer6782 6 лет назад +1

      Wat ń doos

    • @trudilombard8670
      @trudilombard8670 5 лет назад

      Los Rian!

    • @bez1o
      @bez1o 2 года назад

      Ek dink jy moet ophou om vir Johan Lee aan te vat, die skille van jou oë afhaal en wakker word ten opsigte van wat aangaan in die wereld.

    • @iiiuuummwww
      @iiiuuummwww 2 года назад

      @@bez1o 5 jaar gelede? Waar het jy geslaap? 0

    • @bez1o
      @bez1o 2 года назад

      @@iiiuuummwww wat van vyf jaar gelede? Ek leef nie in die verlede nie.

  • @4Mica27
    @4Mica27 5 лет назад +2

    Really...... mense sal ook enigiets doen vir bietjie limelight .... Sounds like some other agenda to me...... my honest opinion

  • @diebybelindieligvanonsbevr4307
    @diebybelindieligvanonsbevr4307 4 года назад

    1 Kor.6:11 - Amen

  • @pieterventer8212
    @pieterventer8212 3 года назад

    Jy kan maar net Baie praat. Ek stem saam met Riaan. En as jy n probleem het dat hy die platform misbruik, Wie is jy as "Christian" om hom te judge en jou mond te spoel oor hoe dit JOU laat voel? God kan seker sy eie battle fight?