Dit is 'n groot plesier! Onthou om ook na ons ander videos te gaan kyk. Daar kom nog baie! Like en subscribe asseblief en vertel vir jou maats. Hier is die link weer: ruclips.net/channel/UCJ_FaXxOXJrWiUMOIOwrd_A
Ek is nou in graad 10 en ek berei vir my skeinat toets wat ek more skryf en dit het my so veel gehelp want ek was altyd so confused in die klas as juf oor direkte en indirekte eweredigheid gepraat het😭Feit dat die graad 9 Wisk is...oms
Dankie so baie😭❤️ Ek sou letterlik druip sonder Juffrou xx
Ek is bly ek kon help! Groete, Juffrou Linda.
Dankie Juffrou!!
Bly ons kon help. Sterkte!
Dankie baie dit het baie gehelp
Bly ons kon help en dankie vir jou kommentaar. Sterkte!
Dankie Juffrou!❤️
Dit is 'n groot plesier! Onthou om ook na ons ander videos te gaan kyk. Daar kom nog baie! Like en subscribe asseblief en vertel vir jou maats. Hier is die link weer: ruclips.net/channel/UCJ_FaXxOXJrWiUMOIOwrd_A
@@classroomeducationonline Ek sal so maak, dankie Juffrou!! Ek het 45/50 vir die toets gekry🤭
@@sheliyamaia511Dit is fantasties!! Mooi so!
Ek is nou in graad 10 en ek berei vir my skeinat toets wat ek more skryf en dit het my so veel gehelp want ek was altyd so confused in die klas as juf oor direkte en indirekte eweredigheid gepraat het😭Feit dat die graad 9 Wisk is...oms
Ons is bly dit kon bietjie help. Ons hoop dit het ook goed gegaan met jou vraestel.
Dankie juffrou ek versaant baie better
Bly ons kon help. Sterkte!
Baie dnki juffrou hierdie video ht rerig baie gehelp
Bly ons kon help en dankie vir jou kommentaar. Sterkte!
Hoeveel burgers het juf geëet
😂