Erfstad Boekbekendstellingsvideo

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 ноя 2024
  • Erfstad (2024): Ruimte en Plek vir die Vierde Afrikaner - Kultuurhistoriese, Filosofiese en Teologiese Aspekte van die Afrikaner se Ruimtelike Kultuur is ‘n diepgaande en stimulerende studie wat die hart en siel van die Afrikaner in verband bring met sy omgewing, sy plek en sy roeping. Dr. Wikus Buys het ‘n komplekse, maar broodnodige poging aangewend om die verhouding tussen die Afrikaner en sy ruimtes - die platteland, die stad, en die wye uitgestrektheid van die veld - te ondersoek en te verklaar. Hierdie studie is belangrik omdat dit die siel van die Afrikaner probeer deurgrond, met ‘n besondere fokus op hoe ruimtelike kultuur gevorm en beïnvloed is deur die geskiedenis en geloof van die volk.
    begrondinstitu...

Комментарии •