Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 03 April 2022 - 10h00

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 апр 2022
  • Die diens word gelei deur Past. Stephen Kuhn. Hierdie Sondag gaan ons voort met ons reeks oor Vader God se Legkaart. Sondag staan ons stil by die Dispensasie van Genade.
    Ons teksvers kom uit Lev 26:46
    Skakel gerus so bietjie vroeër in vir ons lofprysing. Ons lofprysing word gelei deur Tashia en ons band.

Комментарии •