Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 01 September 2024 @ 09h30 (Erediens begin 09h00)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 окт 2024
  • Ons het 'n baie spesiale gasspreker hierdie Sondag, Jean-Claude Banza. Hy is 'n sending, huidiglik gevestig in Tulbach, van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Hy het ook al, op verskeie geleenthede, sendings reise gedoen na China. Hy gaan met ons gesels oor: "Glorious Church". Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
    Die uitsending begin ongeveer om 09h30, direk na die Praise en Worship. LW: Indien daar 'n onderbreking is in die uitsending, sal ons dit so gou as moontlik weer hervat.

Комментарии • 1

  • @LizleGrobler
    @LizleGrobler Месяц назад +1

    Dankie Past Jean Claud vir die mooi en hartlike boodskap.....may you be blessed wherever you go.