BOERBESKUIT News: Chinese are fleeing from the cities in their millions.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 янв 2025

Комментарии • 36

  • @briekmerke
    @briekmerke  8 дней назад

    There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
    1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/
    2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
    3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....

  • @SydneyClack-n3g
    @SydneyClack-n3g 7 дней назад +2

    Dankie weereens vir die waarheid wat jy vir ons gee

  • @JemimaStrydom
    @JemimaStrydom 7 дней назад +1

    Dankie vir die waardevolle inligting, waardeer.

  • @larnavanzyl7148
    @larnavanzyl7148 8 дней назад +2

    Dankie oom Colyn

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 8 дней назад +1

    Dankie Colyn vir die korrekte inligting ek waardeer 💯 ek luister

  • @henniedebeer1266
    @henniedebeer1266 7 дней назад +4

    Selfde met die 'fear mongering' oor die "new" kiem. Het tans n vriend daar, "it's influenza A en B, it's been around for a while"...

  • @pietmuskiet5586
    @pietmuskiet5586 7 дней назад +5

    n Blommetoerbus stop in n klein dorpie in die noordkaap. Die passasiers klim af om toilet toe gaan en sommer iets te ete by die kafeetjie, die enigste, te koop. Dan praat die mense van die dorp dat duisende mense in die kafee en die toilet was. Voorbladnuus op die plaaslike koerant. Die dorp is leeggekoop!
    Die bus dra 70 passasiers.😂😂😂

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 8 дней назад +1

    Voice of reason❤

  • @dirkfolscher3001
    @dirkfolscher3001 5 дней назад

    Been there for 3 years. New year's migration is massive, where all the major cities become quiet, whilst there are still millions of people in those cities.

  • @gerhardcronje9678
    @gerhardcronje9678 7 дней назад +1

    Dankie oompie. Dis darm lekker as n saak so in perspektief geplaas word, maar daar sal dom donners wees wat nie wat nie sal kan kop wat oom se nie.

  • @DavidHanson-sc7dd
    @DavidHanson-sc7dd 7 дней назад +1

    In 2005 New Zealands population was estimated at 8mil and 1mil stayed in the Auckland area. Now we let that small Island dictate to us. Unbelievable. They do not have a permanent Airforce. Yet they shout the odds about China and other BRICS Nations. On that point Indonesia is now a permanent member of BRICS. Brazin is chairing the BRICS format this yr.

  • @christodebeer3645
    @christodebeer3645 7 дней назад +1

    Nothing is Always as it Looks like...👀

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 7 дней назад +1

    Gegroet vanuit Zambia

  • @nicolienwentzel2379
    @nicolienwentzel2379 7 дней назад +1

    Hello Colyn, dankie vir daai verduideliking oor die Chinese wat nuwe jaar na hulle families gaan en die massa bewegings wat daarmee gepaard gaan.

  • @sidneylebotschy7850
    @sidneylebotschy7850 8 дней назад +1

    Correct 😂😂

  • @peterclark72
    @peterclark72 8 дней назад +3

    Kyk net hoe lyk dit by ons as 1mil van ons mense van verskeie stede en dorpe af beweeg kus toe oor xmas dink nou 10x soveel uit een stad uit omtrend die hele gauteng wat trek

  • @russelsellick316
    @russelsellick316 7 дней назад +2

    Typical journalists with no general knowledge see all this traffic and make an assumption. Either they don't know about Chinese New Year or they don't mention it in order to create a panic. 😏

  • @innovruptly1769
    @innovruptly1769 8 дней назад

    I recall a documentary about some younger generation ppl. leaving the urban areas to live in more rural areas in China, some recently developed. As much as they appreciated the transition to a quieter life, and the opportunity to own a home they found that the lack of activities, and access to fewer conveniences incl services was too much to adjust to. Some only planned on living rural for a while and then moving back to the City environment. afaik

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 8 дней назад

    Terloops, die eerste dag van die Lente fees is die Sjinese Nuwejaar. Dit is gewoonlik die 2e nuwe-maan na hulle "Wintersonstilstand" en in daardie week begin die eerste bome bod.

  • @EvertCrafford
    @EvertCrafford 7 дней назад +1

    Waarvoor oor dit praat? Dit het geen betekenis vir ons nie, of mis ek dalk iets?

    • @briekmerke
      @briekmerke  7 дней назад

      Ok

    • @rachelleredelinghuys5302
      @rachelleredelinghuys5302 7 дней назад +3

      Evert, die vorige lockdown het ook begin met die westerse media wat onnodige vrees in die wereld ingejaag het. So ja, dit het baie met ons hier in SA te doen. Ons word belieg deur die media!