Die Eensame Vlug (1978) (Afrikaans)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2024
  • Die Afrikaanse film Die Eensame Vlug vrygestel in 1978
    The Afrikaans film "Die Eensame Vlug" (The Lonely Flight) released in 1978
    www.imdb.com/t...

Комментарии • 12

  • @hettyjames5111
    @hettyjames5111 16 дней назад

    Baie mooi sensitiewe film. Baie dankie.

  • @toekafrank6998
    @toekafrank6998 Месяц назад +3

    Dankie!

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 2 года назад +1

    Dankie vir oplaai…het dit baie geniet.

  • @user-fc1nd3mc2y
    @user-fc1nd3mc2y Месяц назад +1

    Ag dis soooo lekker om sulke pragtige ou goed te kyk❤

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 Месяц назад +1

    Pragtig. So Baie dankie. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🥰🥰❤️❤️❤️😴😴😴

  • @rochellestrauss2156
    @rochellestrauss2156 10 дней назад

    Hans Strydom was 'n mooi man toe hy jonk was.❤ Mooi storie.

  • @saiful4899
    @saiful4899 2 года назад +1

    Oh wow danki vd oplaai

  • @InaKroucamp
    @InaKroucamp Месяц назад +1

    Bring asb vir ons weer al die ou prente terug TV toe

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 Месяц назад +1

    Ek wonder wat van haar geword het.......haar "pa" was n aaklige ou man😮

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 2 года назад +1

    Dink nie die fliek is in 1987 vervaardig nie…sou liewer sê 1978😃

    • @AntekPistool
      @AntekPistool  2 года назад

      Haai, dit was 'n tikfout, dankie vir die teregwysing

  • @sharonnieuwenhuis8766
    @sharonnieuwenhuis8766 Год назад

    😮cool