Die Jagluiperd ▶ Leer van die jagluiperd in Afrikaans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 фев 2025
  • As jy jou kind wil blootstel aan een van die gewildste wilde diere, die jagluiperd, is jy by die regte plek! In hierdie kort video leer ons van die jagluiperd in Afrikaans. Ons kyk na die jagluiperd se voorkoms, habitat, jag gewoontes en selfs ook hoeveel welpies daar op 'n slag gebore word. Die snaakste deel is natuurlik om na die jagluiperd se geluide te luister.
    Onthou, herhaling is vaslegging, so kyk gereeld na die afrikaanse video oor die jagluiperd en leer saam.
    Vra vrae vir jou kind oor die jagluiperd
    Kyk of jou kind die jagluiperd tussen ander wilde diere kan uitken
    As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander Afrikaanse lessies vir kinders!
    Subscribe hier: www.youtube.co...
    Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
    Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
    / stegosauruslearning
    Met dank: Aangebied deur die 7-jarige Stefan Krüger.

Комментарии •