18 Augustus 2019 | Mosaiek AM - Johan Geyser | Ek sal nie vrees nie - Hy verkwik my siel.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024

Комментарии • 9

  • @magdanorval3702
    @magdanorval3702 5 месяцев назад +2

    Een van my gunsteling preke. Eeen van die groot lesse in Sielkunde kom van Psalm 23......leef in die oomblik.Dankie Johan

  • @ernestwilliams4752
    @ernestwilliams4752 Год назад +1

    Dankie ds Johan

  • @yventer9
    @yventer9 Месяц назад +1

    Uitstekende preek!!!!

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten408 3 года назад +3

    Liewe Almal hierdie boodskap verdien baie goue sterre hierdie boodskap is die waarheid luister met jou hele wese daarna. Hierdie boodskap is baie kosbaar beoefen dit! Dit is die pad om saam met Jesus te stap daar is niks kosbaarder as dit nie seënwense

    • @tattieroestorff9183
      @tattieroestorff9183 Год назад

      Dankie Johan Hemelse boodskap, hemelse boodskap, tattie roestorff sèenwense!! 34:45

  • @corethaduplessis1546
    @corethaduplessis1546 2 года назад +1

    Dankie dankie dankie!

  • @susanarendse5796
    @susanarendse5796 3 года назад +1

    More, Johan, Dankie vir verrykende geestelike voedsel . Intieme gebed en God bly my antwoord. Dankie Johan.

  • @brenetvanzyl9015
    @brenetvanzyl9015 3 года назад +1

    Dankie ds Johan dit is pitkos vir die siel.

  • @ejvanniekerk3000
    @ejvanniekerk3000 4 года назад +1

    👍🙏