Garsies gerat vir groot stryd

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 авг 2014
  • Leerders van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria het Vrydag 22 Augustus na Mbombela vertrek - maar nie voor hul eers geesgevang het nie. Garsfontein pak die Hoërskool Nelspruit Saterdag 23 Augustus in die Beeldtrofee-eindstryd vir makro-skole.

Комментарии • 1