Die brandgevaarindeks onder die vergrootglas

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 фев 2025
  • Die Suid Afrikaanse weerdiens en die Departement van Bosbou, Vissery en die Omgewing het onlangs ‘n werkswinkel aangebied oor ‘n nasionale brandgevaar-graderingstelsel. Nico Kroese vertel ons waaroor hierdie projek gaan, en die belangrikeheid daarvan vir landbou.

Комментарии •