Middernagdiens 2021/22 saam met Clemens Mans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 авг 2024
  • Geniet lof en aanbidding, nagmaal en 'n nuwejaarsboodskap deur Clemens Mans "Lig in donkerte"
    Liedere
    Wandel in die lig
    Deur die hele jaar
    Deurgedra
    I lift my hands
    He was there all the time
    This world is not my home
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 6

  • @aliceburger6492
    @aliceburger6492 2 года назад

    Dankie Vader vir U Woord dankie past Clemens ons is.geseend om die jaar 2022 in te stap saam met Jesus dankie vir jul liefde en.vir.die pad wat ons saam met julle kan stap mag die Hemelse Vader jul reiklik seen ons kies om by die Voete van Jesus te.bly geseende 2022 vir jou en jul familie liefde en vrede dankie Vader

  • @keyterjudy7063
    @keyterjudy7063 2 года назад +1

    Baie dankie vir die opoffering. Die Here seën julle met 'n wonderlike 2022.

  • @royvandeventer6120
    @royvandeventer6120 2 года назад +3

    Dis so Mooi en ek West 2022 sal daai lig Vir ONS almal skyn dankie julle xx

    • @hendrikaferreira7172
      @hendrikaferreira7172 2 года назад

      Môre môre sê, ons het Space en ons het saam met julle die nuwe jaar begin. Was wonderlik.! Al die eer en dank aan ons Vader. Here help ons ook om in 2022 in U lig te wandel
      Die heerlike lig van God.
      Baie dankie vir die boodskap.. Ons is baie lief vir julle. Ferreira's Bultfontein in Vrystaat. ❤️

  • @alettadelange9195
    @alettadelange9195 2 года назад +2

    Pragtige gesin. Lief julle Clemmens. Ek so n middernag diens gemis. Maar gaan julle nou geniet wow

  • @sandracoetzer3492
    @sandracoetzer3492 2 года назад

    Dankie Pastoor Clemens vir daardie seën wat u oor ons uitgespreek het..ek vat dit in die GEES...