WESKAAP - CLANWILLIAM BLOMME , TOLLA LEEF NOG IN DIE TRONK , NIE SPOOK - PAKHUISPAS - TRAVEL2CMORE

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • CLANWILLIAM IS EEN VAN DIE GROTER DORPE IN DIE WESKAAP EN DIE 7 DE OUDSTE DORP. RY SAAM MET ONS DIE PAKHUISPAS , BESOEK PADSTALLE KYK BLOMME EN ERVAAR DIE MOOI IN DIE OMGEWING. JA DAAR IS TOT N KAMER IN DIE TRONK WAAR TOLLA SE NAGEDAGTES HERDENK WORD -TRAVEL2CMORE

Комментарии • 4

  • @mienaroux2396
    @mienaroux2396 2 года назад

    Lief Clan William. Dankie vir die trippie. Was op bustoer maar hulle het aan brug gewerk.

  • @lolapatrick958
    @lolapatrick958 2 года назад +1

    Dagsê, dankie vir die video. Wanneer is die video vd blomme geneem? Is dit moontlik dat daar 2 weke geledenog blomme was? Groete!

    • @travel2cmore
      @travel2cmore 2 года назад

      Die blomme het geskyf van namakwaland na die weskaap en daar is blomme nog tot einde nov . So ja daar sal verseker wees

  • @trompieboonzaaier2548
    @trompieboonzaaier2548 2 года назад

    Weet nie van 2w terug