Afrikaans Nuus l 29 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.

Комментарии • 20

  • @johnnymoller1451
    @johnnymoller1451 Месяц назад +2

    Wow Lynnett jy lyk stunning vannaand..😊

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад +5

    Jacob Zuma tug verhoor is 'n GROOT KLUG!
    BELAGLIK om daarvan nuus te maak!

  • @GeromeSchoeman
    @GeromeSchoeman Месяц назад

    Hoe vergeet ons da so gou . Was die Khoi hulle dan nie beklim deur mense met gladde hare nie; Sho, vra maar net.

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev Месяц назад +1

    Ek boikot die olimpiese spele weens die opening seremonie.stel nie belang in atlete wat beroemdheid soek nie

  • @Firstnation-mr7ey
    @Firstnation-mr7ey Месяц назад +1

    Geen rede vir Zuma om te appeleer nie.Hy het reeds sy lidmaatskap onderbreuk deur ander organisasie te ondersteun ten koste van ANC

  • @charlottejulies8303
    @charlottejulies8303 Месяц назад

    So mensie wees net Dank baar daar is n God😢

  • @buypropertyforreal
    @buypropertyforreal Месяц назад

    Ma, ek het skelm gerook. Toemaar, pa sal jou volgende jaar pakslae gee.

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 Месяц назад

    Wie is Katoea se Familie

  • @edwardmiles4911
    @edwardmiles4911 Месяц назад +3

    Ai tog, dan is die meeste Khoisans se hare glad of is dit pruike ?? Vra maar net . Cheers 🥂 KAAPSTAD ♥️

  • @Dog-xr4ct
    @Dog-xr4ct Месяц назад

    According to action s a pol party,demanding a univ basic income grant must be R8,000 a month for 2yrs to take benificiaries ( pensioners out of poverty that should be very reasonable must be soon

    • @eduardthomas6072
      @eduardthomas6072 Месяц назад

      Madhouse Utopian Style Way of thinking... with who's Money....? 🤑

  • @RobloxRainbowThemePark
    @RobloxRainbowThemePark Месяц назад

    Gamora informal settlement next to Pretoria Gardens, vat verniet krag en betaal geen sent nie.😂

    • @trumpet835
      @trumpet835 Месяц назад +1

      Praar jy ,vat als v granted ❤

  • @xrismarais3468
    @xrismarais3468 Месяц назад +2

    En daar blixem Kratoa SA se sport vir n agt. Baie Olimpiese nuus netso moertoe. Vir wat betaal ons TV lisensies.
    Wat de donder gaan aan by sauk. Slaap julle.?

  • @valsables5299
    @valsables5299 Месяц назад +1

    STOP GIVING SOOMA SO MUCH NEWS TIME. HE DIED AS A POLUTICIAN. NEITHER IS HE TRUMP.

  • @lenadams7204
    @lenadams7204 Месяц назад

    If he wants he can whatz up me

  • @tobiasvanschalkwyk3265
    @tobiasvanschalkwyk3265 Месяц назад +1

    Idoits