Geeste onder die water | Gisela Joubert

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 янв 2025

Комментарии • 21

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 8 месяцев назад +4

    Goeiemore Gisela en ander kykers.
    Dis waar Gisela, watergeeste bestaan. Ekt ondervinding en kan getuig daarvan dat dit bestaan. Seën en vrede vir elkeen😊🎉🌺🌻🌹

  • @petroerasmus6839
    @petroerasmus6839 8 месяцев назад +5

    Baie dankie Gisela ons weet so min van die watergeeste Wil graag meer weet.

  • @RonelKeeve-tf4fr
    @RonelKeeve-tf4fr 8 месяцев назад +4

    Baie dankie Gisela eerste Keer dat iemand dit so mooi vir my verduidelik sien uit na vlg Keer oor watergeeste

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 8 месяцев назад +3

    More Gisela..baie dankie❤

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg 8 месяцев назад +6

    Ware woorde Gisela.. ek het destyds oor dit n studie gemaak.. ons was n klompie mense wat gesearch het oor die dinge.. ek kan nie wag vir die volgende uitsending nie.. Baie seenwense vir jou en familie en dankie vir hierdie teaching my suster ❤🌹🙌

    • @yvonnegoosen5797
      @yvonnegoosen5797 8 месяцев назад +2

      Baie dankie Gisela. Baie insiggewend. Groete. 🙏

  • @magdamyburgh3206
    @magdamyburgh3206 8 месяцев назад +5

    Baie dankie Gisela

  • @zeldastoltz5249
    @zeldastoltz5249 8 месяцев назад +1

    Baie dankie, hierdie is so waar.

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit 2 месяца назад

    Amen

  • @CatherineWolhuter
    @CatherineWolhuter 8 месяцев назад +1

    Wonderlik 🙌

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 8 месяцев назад +3

    Seenimf of meermin...meen ek word dit genoem

  • @dalena8727
    @dalena8727 8 месяцев назад +3

  • @ellaclaassens5646
    @ellaclaassens5646 8 месяцев назад +4

    Hoekom vra die swart mense ons moet vir hulle seewater saam bring?

    • @Love-sv7vg
      @Love-sv7vg 8 месяцев назад +4

      😂😂😂😂😂 Gewoonlik gebruik hul dit sodat hul opelyf kan kry.. hul maak hulself van binne skoon.. ek hoop dit sal help.. baie seenwense vir jou en familie ♥️🌻🙌

  • @lizadeysel
    @lizadeysel 8 месяцев назад

    Mense wat water kan aanwys met stokke? Is dit watergeeste wat hulle help.

  • @TB-yi7sd
    @TB-yi7sd 8 месяцев назад +4

    Ek is oortuig daarvan dat geen Christen ooit hierdie gode moet aanpak sonder die Heiligegees of sonder SY lyding nie

  • @DareusTyn
    @DareusTyn 8 месяцев назад +2

    Filistyne se god was ook n visgod (Dagon).