Eat in Swakopmund Namibia 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 янв 2025
  • Swakopmund has a proud German heritage and some great food. This is the first video with some Swakopmund food.
    Thank you for supporting our channel. We appreciate it.
    Swakopmund is ryk aan trotse Duitse geskiedenis en lekker eetgoed. Ons besoek 'n paar eetplekke.
    Dankie dat u ons kanaal ondersteun. Ons waardeer dit.
    #reispret
    #namibiatourism
    #namibiatravel
    #swakopmund
    #afrikaans

Комментарии • 29

  • @UweMäder-w1r
    @UweMäder-w1r 2 месяца назад +1

    Danke für das Tolle Video, bald bin ich wieder vor Ort, freue mich schon. Gruß aus dem Norden Uwe.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      Es ist immer eine Freude, von Ihnen zu hören. Vielen Dank und viel Erfolg bei der Planung Ihrer Reise! 😁😁

  • @joeeckard7268
    @joeeckard7268 2 месяца назад +1

    Baie nice!!!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 месяца назад +1

    Lyk lekker!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@toscabrutus1781 Dit is, maar sulke groot porsies is maar geneig om op die ou end te veel te wees. 😊😊

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 2 месяца назад +1

    My eerste besoek aan Namibië was op ‘n motorfiets so 20/25 jaar gelede. Awesome memories. By die Hansa Hotel tuisgegaan en vir Tos du Toit en sy familie daar ontmoet. My hart verloor in Swakopmund. Baie spesiale plek!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@ziskabrits618 Wat n belewenis! En seker lekker stowwerig met die brulperd. Later onthou n mens net die goeie tye en nie die stof nie. 😁

    • @ziskabrits618
      @ziskabrits618 2 месяца назад

      @ nee wat…nie grondpad gery nie 😂😂😂

    • @Bushbaby1977
      @Bushbaby1977 2 месяца назад +2

      @@reisprettravelfun Wat bedoel jy? Dis nie stof nie, die Namibiese Glitter.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @Bushbaby1977 😁😁😁😁

  • @jfvanschalkwyk
    @jfvanschalkwyk 2 месяца назад +1

    My maat... eisbein en Hansa Tafel Draught on tap .. dis mos Suidwes kos!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@jfvanschalkwyk Ja maar dit is nie op hierdie video nie. 😁😁😁

  • @maritalottering6743
    @maritalottering6743 2 месяца назад +1

    Julle moet n draai maak by die Village Cafe. Heerlike kos!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@maritalottering6743 Dankie. Ek wil graag al daardie plekke probeer.

  • @julianschmahl8267
    @julianschmahl8267 2 месяца назад +1

    Die Tsunami burger maakte geen kans 💪😂

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@julianschmahl8267 Die tsunami is nou gelyk met die grond. 😁😁

  • @heidideklerk834
    @heidideklerk834 2 месяца назад +1

    Cafe Anton die beste plek om te eet .Swakopmund

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад

      @@heidideklerk834 Dankie! Ek sal probeer om binnekort daar n draai te maak.

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng 2 месяца назад +1

    Lekker vat my saam😂😂

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 2 месяца назад +1

    Waar’s die eier ( geel) 😱😂😂

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 2 месяца назад +1

    Kom stop by Casper's Taxidermy ook. Sal daarvan hou om julle te ontmoet.

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 2 месяца назад +1

    As jy deur Grootfontein kom, stop by Engen Service Station en kry vir jou 'n Vetkoek met Maalvleis. Glo my, jy sal nie speit wees nie.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 месяца назад +2

      Ek sit dit op die lys vir wanneer ek daar by Grootfontein rond is. Dankie. 😄

  • @paulels1577
    @paulels1577 2 месяца назад +1

    sien julle oor 6 weke