Radioraps Braai
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Radioraps is 'n stasie waar ons dinge bespreek op ons terme.
Ons waarborg ons mense dat ons altyd iets sal he om oor kak te praat.
Radioraps "Ons lig in"
Besoek ons by www.radioraps.com
Twitter @RadioRaps
Facebook / radioraps
Soundcloud / radioraps-1
"Partykeer maak ons fuur en dan moet ons partykeer weer fuur maak" Lmao
Solank ons net dit geniet .
Om te sien waar dit alles begin het🤣🤣Ek het al elke sin wat jy gese het, gehoor.
Donnor, hierdie kort meer aandag. Love it. 😂😂😂
9 jaar later en nogsteeds kak snaaks
Ek like dit kwaai man, jys net so kommin soos ek. Goeie werk man.
Baie snaaks!!! Ons soek nog!!
nogsteeds een van d beste
Dit is skreeu snaaks - ek love it!
Radioraps KooK!
This is the stuff of LEGENDS
This guy is potent!
Great manne....maak nog!
Nou gaan ons braai!!
Hahahahaha Toe hy daai brannewyn so sluk en spoeg.. Huil van die lag! Dis Great!! MAAK NOG!!
Lovit! Julle boys leef! Billy Boy Meintjies en jy sal kook pappie!
kak snaaks, bietjie goeie humor!
ag nee wat lyk my radioraps kan laka kyer
Hahahaha, dit sou nie so snaaks wees as dit nie so waar was nie.
haha elsburg is my vriende se valley ook , ons kom van dai brandende laerskool af. moet se die vid is tops hahaha
Weet nie wat is die sterkste nie, die ding of die petrol.
Jonathan is a LEGEND! 15 Subaru's Moerse Funny!
Presies hoe 'n SA Braai loop!!!!!
Lag my vrek!
My fok! Ek het my kak gelag!
Asb maak meer videos.. van daai gym etiket ook en als.. en waar kam ek die ander kry? Pis snaaks
Ek gaan vanaand my vuurhout soos daai pak
👌
Waar is die ander clips...?
Waar die moer kom hy vandaan. Hys donners snaaks.
15 Subaru's, een vir elke tweede dag van die week! Hahaha
Links na nog?
I've got a few other on my channel too, I'm not the owner of it, but also, I only share it for the laughter.
Kan iemand my se wat die eerste liedjie wat in die agtergrond speel se naam is. Dai "go go go" ene. Dis n classic.
Hy speel op 2:38
Ek weet jy het die vraag 8 jaar terug gevra 😂 maar die liedjie se naam is "Nicoline" deur Ge Korsten
Die dag na die golflesse.. hyt gese hy wou drink
die hempi word nie droog nie en jy raak al hoe dronker ,Bloopers hehe
fok dis snaaks
2:21.......hahaha
Hahahaha!! Daar vat hy nou !!
hahahahahahaha da vat hy nou pappie!!!!
Dis fokken snaaks.
Myself bekak vanie lag haha
Dis ongelooflik snaaks
Dronk lol