In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Geesgenoot 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Deur Sy Krag 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa van Biljon 𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Efesiërs 3:14-21 (AOV) 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/3IG3lRc
Wow watter kosbare Boodskap Milissa JY straal Van GOD se liefde love Jou Boodskappe Here help My met my gebede 🛐 Sukkel soms maar die Heilige Gees tree Vir My In help My VADER 🛐 het U bitter nodig In my lewe nou ASB 🛐🛐🛐🛐🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻✝️
❤ baie dankie❤
Baie dankie vir di bemoediging ons ht no regtig nt God s krag nodig in die dae.
Baie dankie vir n treffende boodskap Melissa, ek waardeer jou. Mag God jou seèn mt die Volheid van Sy krag. Amen 🙏 🙌 🙏 🙌
Baie danki vir die boodskap. Altyd so treffend. God seen jou. ❤
Puik, as ons almal net die krag kon hê......😊. Dankie vir jou
Wow danki vir die woord😊