Dik Anna, Soutpansberg Polka - Bredell Dansorkes
HTML-код
- Опубликовано: 16 окт 2024
- Vanaf die album / dvd "Laat my Lekkerkry" deur die Bredell Dansorkes uitgereik in 2009. Die orkeslede is as volg: Kobus Fourie (Konsertina); Willie Mynhardt (Banjo); Rika Herbst (Baskitaar); Pieter van den Heever (Perkussie); Jurie van den Heever (Traporrel); Peet Slabbert (Ritmekitaar)