Lamb Champs Seisoen 2 Episode 5 | Eben-Louw Bezuidenhout
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Op episode 5 van seisoen 2 gaan kuier ons in die Langkloof, kyk na Eben-Louw se gat - deur die berg, Meyer praat Engels en rook ons ’n gevulde ribbetjie en praat tweelinge!
Jy hoef net te braai😂
So Dirk is eintlik die 'die man'..? Toemaar, ek speel net Meyer... Jiffie, daai rolrib het koning gelyk!!