FoodJam @JanKriel 2023

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 сен 2024
  • In 2023 is die eerste Food Jam @ Jan Kriel aangebied en dit was 'n besonderse geleentheid! Tiaan Langenegger, Elmarie Berry, Martjie Malan en Fayruza Abrahams het die gaste prakties kom leer om self die heerlikste disse voor te berei. Van pasta tot vis, eiervrug, lam en 'everything in between'. Jan Kriel se spesiaal ingerigte kombuise (vir ons leerlinge se gasvryheidstudies) is perfek toegerus vir sulke 'Master Classes'.
    Food Lover's Market het al die bestanddele geborg en Delheim Wynlandgoed het besonderse wyn geborg. FoodJam @ JanKriel is beslis weer op 2024 se agenda!

Комментарии •