Oscar-uitspraak: Só voel NVG en ANC-vroueliga

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2014
  • Nathi Mncube, die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag het Vrydag by die hooggeregshof in Pretoria joernaliste daaraan herinner dat die oplegging van vonnis in die Oscar Pistorius-saak nog voorlê en verduidelik wat die NVG se standpunt oor regter Thokozile Masipa se uitspraak is.

Комментарии •