God se wil... [deel 1] [17 Mei 2020]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Stephan Joubert het tydens ons Ekerk Lewendig Preek op 17 Mei 2020 'n nuwe reeks afgeskop "God se wil is...". Kyk saam hier na die eerste deel waar ons sien dat Jesus Christus is God se wil.

Комментарии • 5

  • @setth7681
    @setth7681 3 года назад

    Baie dankie.Waardeer die Diens baie
    Liefde in Christus.
    Lauriika Naude

  • @thisispierre
    @thisispierre 2 месяца назад

    God het nie 'n plan vir jou lewe nie, God het 'n plan.

  • @hendriksadie9452
    @hendriksadie9452 2 года назад

    Dankie Stefan vir dié boodskap. Ekt nodig gehad om dit te hoor. Hierdie opname is een van daardie “whoa” moment nieteenstaande die feit dat ek hierdie waarhede kén. Seen vir jou dienswerk🫶🏻✝️

  • @deonkeet4624
    @deonkeet4624 4 года назад +4

    Baie dankie vir hierdie kristal helder boodskap! Sal my verewig bybly.

  • @eliciavanvuuren6545
    @eliciavanvuuren6545 3 года назад +1

    Rock solid teachings! Dankie!