Eksklusief! Agter die voorbladskerms met Diaan en Olivia Rose

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Sy't nooit gedink sy sal trou of kinders hê nie. Maar intussen het Diaan al baie oor die liefde en verhoudings geleer. En baie van dié lesse wil sy aan klein Olivia oordra. Ons was agter die skerms toe Diaan en klein Olivia voor die kamera was vir SARIE se Junie 2012-voorblad.

Комментарии •