Leah - Girls Night

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Luister na Girls Night hier: leah.lnk.to/Ky...
    Volg my op:
    Instagram: / leahmusieksa
    Facebook: / leahmusieksa
    Twitter: / leahmusieksa
    #LeahMusiek #GirsNight
    Music video by Leah performing Girls Night. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
    vevo.ly/HuZIkS

Комментарии • 336

  • @jaenettejacobs127
    @jaenettejacobs127 4 года назад

    OEH OEH vir seker n girls night...Favourite deel: natuurlik wanneer ons op ons mooiste voel, as die deure oopgaan en ons is ALL GLITS EN GLAM en reg vir N "ME TIME" aand saam vriendinne en die pad afstap saam die girls......#vrienginne #bokradiogirlsnight #smagnanGirlsnight #OnslewevirGirlsnight

  • @ingriddewet824
    @ingriddewet824 4 года назад

    Ek love die song wens ek kon baie thumbs ups gee

  • @diannakoen2978
    @diannakoen2978 4 года назад

    Die deel waar n mens besef n mens moet tyd maak vir jou self en jou self geniet en van ales te vergeet # bok radio girls night

  • @daniepieterse4358
    @daniepieterse4358 4 года назад +6

    Hello Leah 👋
    Ek is een van jou grootste fans

  • @shaeshae2344
    @shaeshae2344 4 года назад

    Hoe kies mens n favourite stick .... die hele song is amazing ek hou van die stuk waar jy in die boot sit en julle al 3 op die foon is .... girls night die beste song ..... #bokradiogirlsnight

  • @uhlabarlow839
    @uhlabarlow839 4 года назад

    Beste deel is wanneer sy daai glas wyn uit die wasbak haal. na n lang dag het ons almal daai glasie wyn nodig!! en wie wil nou 'n hoop skottelgoed was?? kan nie onthou wanneer laas ek 'n girls night gehad het nie. bitter baie nodig!! en dit sal vet pret wees saam met Leah

  • @strongspear7315
    @strongspear7315 4 года назад

    Se tog vir my...jy is lief vir my, dan bly ons by mekaar

  • @venetiaferreira4821
    @venetiaferreira4821 4 года назад +1

    My beste stuk is ook die jle video
    #bokradiogirlsnight😘😘😘😘😍😍😍

  • @marlizehelberg2593
    @marlizehelberg2593 4 года назад

    My gunsteling van jou musiek video is alles, want met alles kan ons as dames vergelyk, van die besige hard werkende vrou, na n huis mamma, chef skoon maker. N vrou hou alles by mekaar vir almal om haar. So die beste van jou video is waar die girls weer bietjie tyd aan hulle self spandeer en uit gaan en hulle tyd geniet. Ons almal kort n girls night uit 😉😉😁 #bokradiogirlsnight #leah

  • @petenziazwarts9044
    @petenziazwarts9044 4 года назад

    Ek love die deel waar die ma wyn drink terwyl sy skottlegoed moet was... Dis freaking cool...

  • @MsKiekies
    @MsKiekies 4 года назад

    Hierdie is een van daai liedjies wat hulle morsdood speel op die radio. Genoeg is genoeg ek is seker sy het baie ander liedjies om van te kies!

  • @theackermannfam
    @theackermannfam 4 года назад

    My favorite deel is waar die Champagne bottel gepop word by die kar se sunroof uit! 🥂 kan doen met dit na lockdown 😍 #bokradiogirlsnight

  • @anehavenga8000
    @anehavenga8000 4 года назад

    Die beste deel van die video is dat ons almal so voel op die oomblik met lockdown. Om te werk is 'n mission op die oomblik. Dit is regtig 'n probleem as iets op is want niemand wil nou winkels toe gaan nie (al maak Leah dit so lekker lyk). Almal is effens moeg om almal heeltyd by die huis te hê...En ja ek mis my vriendinne. So na die lockdown kan ek nie wag om al my vriendinne weer te sien en mekaar te vier nie. Ek glo #bokradiogirlsnight is net die regte geleentheid hiervoor :)

  • @juanitastockigt1738
    @juanitastockigt1738 4 года назад

    Ek love die stukkie aan die begin toe almal se dae so skeef loop en hul bel mekaar om te gesels. Vriendinne is daar om te luister en op te beur wanneer n dag jou so bietjie onder kry. #girlsnight #leah #bokradiogirlsnight

  • @waynetheunissen602
    @waynetheunissen602 4 года назад +1

    I love you're song

  • @johnnucollins5275
    @johnnucollins5275 2 года назад +3

    Jy sing mooi hou aan met wat jy doen god is goed vir almal!!!♡

  • @anellbrits7571
    @anellbrits7571 4 года назад +4

    My gunstelling deel is waar julle uitkom met julle "glam" outfits aan reg vir 'n aandtjie uit. Ek kan nie wag om weer te "glam" na lockdown nie. Mis my girls.💕🎉#bokradiogirlsnight

  • @christelleserfontein
    @christelleserfontein 4 года назад

    My gunsteling deel in die video is waar jy in die winkel in die trollie sit/staan en sing - dis die tipe fun wat 'n mens moet kan hê! 😁 'n Girls night is much needed na hierdie lockdown - met snacks en al, soos in die video! 💋🎀🎊 #bokradiogirlsnight #bravegirl

  • @elaniduwe9114
    @elaniduwe9114 4 года назад

    My gunsteling deel is waar die donkerkop die papiere in die lug gooi en dan so excited is oor die oproep van 'n vriendin, kan heeltemal relate met dit. Rowwe dag/week by werk, jy droom jy kan uitstap met als in die lug gooi en dit wat dit gewoonlik beter maak is die geselsie met jou vriendin of dit nou vir 'n vent sessie is en of dit vir 'n vinnige wynsessie is. #bokradiogirlsnight

  • @jacqualine820
    @jacqualine820 4 года назад

    Ek love dat jy wys dat elke vrou n #girlsnight verdien.. #bokradiogirlsnight

  • @lezandreenslin7553
    @lezandreenslin7553 4 года назад

    Single mom of 2 boys.... ek relate verseker met die video. EK het 2 favorite gedeeltes.
    Nr.1- waar sy die glas wyn tussen die vuil skottelgoed uithaal en drink... total relieve na die caos.
    Nr.2-Waar julle 'n selfie neem in die aantrek kamer, ek love foto's, dis making memories.... en memories is al wat mens vir altyd het.
    #bokradiogirlsnight

  • @chantepretorius3133
    @chantepretorius3133 4 года назад

    Beslis die beste en gunsteling deel is waar julle so opgedress is en in die pad afstap met soveel joy en waar julle net saam fun het, en natuurlik waar jy die sjokolade in die winkel so sonder enige worry oopskeur en hap.. Om eerlik te wees die hele video dink om in jou teenwoordigheid te wees is net amazing en ongelooflike groot pret
    #bokradiogirlsnight

  • @lisa-marigotz996
    @lisa-marigotz996 4 года назад

    My gunsteling is waar jy jou vriendinne bel en hulle presies soos jy voel. Dit wys jou mens kan nie sonder jou vriendinne nie. Nog n favorite is waar julle opgedres is en in die straat afloop met geen worries nie en hoe julle net die oomblik geniet. #bokradiogirlsnight

  • @jonetwolmarans
    @jonetwolmarans 3 года назад

    Hallo Leah ek is ook een van jou grootste fans 🖐️🖐️❤️❤️ love jou 😅

  • @charmainebezuidenhout4856
    @charmainebezuidenhout4856 4 года назад

    #Bokradio-GirlsNight - 🤣🤣🤣🤣 kiddies wat die ma mal maak. En waar jy in die kar se kattebak sit en n oproep maak. Ek voel ook so partykeer.... Maar is gebless met kiddies. En is dankbaar vir my kiddies. ❤️

  • @adelesmith1634
    @adelesmith1634 4 года назад

    my gunsteling deel is daai mamma wat die wyn skelmpies tussen die klomp skottelgoed, ek is n mamma van drie woelige kiddies, as n mamma voel mens sommige dae baie oorweldig, die song het vir my betjie hoop gegee om te weet ek is nie die enigste een wat so voel soms as n mamma wat haar hare uit haar kop wil trek nie, ek het ook my private wegsteek plek vir my wyn, so dankie vir die feit lat jy ons almal van werkende vrouens tot mammas sien jy maak baie vrouens bly daaroor you rock leah #bokradiogirlsnight

  • @hanripretorius7895
    @hanripretorius7895 4 года назад

    My gunsteling deel van die musiek vidio is waar jy deur die gange gaan met die trolie ek love dit #bokradiogirlsnight

  • @annekeotto7895
    @annekeotto7895 3 года назад +1

    Love jou liedjies! 💕💕

  • @meleriecoetzer7208
    @meleriecoetzer7208 4 года назад

    My gunsteling is daar waar julle 3 girls so aangestap kom!! Dis verskriklik mooi, ek gaan hierdie liedjie beslis as my favourite star 🌟
    #Bokradiogirlsnight

  • @monicastarkie5886
    @monicastarkie5886 4 года назад

    EK nou van jou liekies jy is die beste

  • @aapie_06
    @aapie_06 4 года назад

    Love love love jou song Leah

  • @chanejames327
    @chanejames327 4 года назад

    My gunsteling deel is waar die vrou al die papier agter haar gooi en van Al's vergeet. My eerste jaar as n onnie en ook met al die stress wat kom wil n mens net als agter gooi en sorgloos wees vir een aand. Hoop ek kry die geleentheid. #bokradiogirlsnight

  • @anitaventer5844
    @anitaventer5844 4 месяца назад

    Ek love jou song Leah😘😘

  • @TotallySomeone17
    @TotallySomeone17 3 года назад

    Wowwww I love her

  • @fransiscabotes
    @fransiscabotes 4 года назад

    Ek love die deel waar hul die sjampanje bottel skiet. #bokradiogirlsnight

  • @carissaverster3339
    @carissaverster3339 4 года назад

    My favourite deel is waar die drie vriendinne saam outfits kies voor die groot aand & hoe hulle lag & pret het 🎉🎉🎉😁 . Asook die deel waar die mamma haar seuntjie se koeldrank bottel in haar handsak vind en dit sommer weggooi 😂 ( WANT dis girls night 🍾! ) . #bokradiogirlsnight

  • @larissacoetzee3449
    @larissacoetzee3449 4 года назад

    My gunsteling deel is waar jy die girls bel en julle besef julle het 'n af aand nodig #GirlsNight. Niks so lekker soos 'n aandjie uit saam vriendinne nie 💜
    #bokradiogirlsnight
    #Lovediesong

  • @jasper_malan
    @jasper_malan 4 года назад +5

    Beautiful! Love dit!🎤🎶🎶🎶

  • @lizadiolenejansen4315
    @lizadiolenejansen4315 4 года назад

    My gunsteling deel is waar almal hulleself mooi gemaak het en reg is vir n lekker aand... #bokradiogirlsnight

  • @tianaferreira9577
    @tianaferreira9577 4 года назад +3

    Ek love die stik waar julle reg maak en dan in die straat loop en champion drink #bokradiogirlsnight

  • @marzannepearson9670
    @marzannepearson9670 4 года назад

    Ek love die deel van die ma met die 2 seuns. Ek voel ook so. Ek het self twee seuns ouderdom 3 en 4🙈

  • @elmebarnard5678
    @elmebarnard5678 6 месяцев назад

    Leah jy is so baie mooi ❤❤

  • @mariskahubach3084
    @mariskahubach3084 4 года назад

    Love die laaste gedeelte waar almal besef...this is it...dis nou tyd vir mooi aantrek en girls night IS HIER! #bokradiogirlsnight

  • @katyakotze3681
    @katyakotze3681 4 года назад +2

    Die beste!

  • @d2hope
    @d2hope 4 года назад

    #bokradiogirlsnight eks 'n mamma en ken die gevoel om net bietjie weer so te wil voel en lyk... Ek love waar sy die kinder koeldrank bottel in ha handsak kry en uitgooi....dink alle mammas kan vergelyk met daai, altyd meer goed van kinders in handsak as jou eie goedjies

  • @ilzetrollip2600
    @ilzetrollip2600 4 года назад

    My gunsteling deel is 2:33 waar julle daar op die straat loop, maak my sommer lus vir een lekker girlsnight. Ek LOOOOOOOve jou musiek Leah ek dink nie daar is een liedjie wat ek nie ken nie. #bokradiogirlsnight *ek hou duim vas*

  • @juaniquegouws8150
    @juaniquegouws8150 4 года назад

    Dis SO real... Ons mamma's het dit tog nodig! My gunsteling is natuurlik daai glasie rooiwyn wat jy so mooi uitbeeld LOL. #bokradiogirlsnight

  • @lucindalarkin2698
    @lucindalarkin2698 4 года назад

    defnitief die deel waar jy die chocolate in die winkel oopmaak en eet 😄 definitief relateble in hierdie lockdown situasie 🙃 kan dit niennou einde kry nie, ek loop permanent yskas toe om iets te kry, ek slaap al om op te hou daarmee 😅 #bokradiogirlsnight #leah #girlsnight

  • @jjduplessis1942
    @jjduplessis1942 4 года назад +1

    Favorite scene : Op die bank val met `n chocolate!!! Dis presies wat my vrou nodig het na `n lang dag van werk en kinders!! #BOK RADIO GIRLS NIGHT

  • @karinvanstaden6891
    @karinvanstaden6891 4 года назад

    Die hele video skep die prentjie van al is als nie nou okey ni , sal dit op die ou einde okey wees 🙋‍♂️ ek love die laaste gedeelte van die video want dis die verdiende loon na n moeilike tyd (soos om n ma te wees en nou is dit ewe skielik home school en als). Na elke donkerwolk , is daar n silwer rand. Donkerwolk=moeilike tyd , lockdown ens. Silwer rand = girls night na als 🙋‍♂️🙋‍♂️
    #bokradiogirlsnight

  • @marelyvisagie4748
    @marelyvisagie4748 2 года назад

    Met jou kleure aan is die beste

  • @moniquefourie773
    @moniquefourie773 4 года назад

    Sym
    Gils nit💙💙💙💙💙😁😁😁😊😊

  • @anelradyn8962
    @anelradyn8962 4 года назад

    Ek love die stuk waar jy in die trollie staan

  • @danemarnewick3083
    @danemarnewick3083 4 года назад

    Ek love die song

  • @lizellecoetzee2085
    @lizellecoetzee2085 4 года назад

    Ek love die hele video!!!!!!! Niks wat mens so goed laat voel soos 'n girls night nie! My heel gunsteling buiten die hele video is....... Opdress en julle wat oppad is om die dors te les!!!!! 🍷👗🤩 #bokradiogirlsnight

  • @santjieolivier219
    @santjieolivier219 3 года назад +1

    Sy het n baie mooi stem

  • @HOMANRACING15
    @HOMANRACING15 4 года назад

    Ek love die dele van di ma met die kiddies en die lang slippi in di begin

  • @kaylas_makeup_beautificati7987
    @kaylas_makeup_beautificati7987 4 года назад +3

    Ek LOVE die HELE video! Dis amazing hoe elkeen van ons kan saam stem met die video! Ons as girls en vroue gaan deur dieselfde! Elke vrou het een of ander tyd n girls night nodig!😱 en die feit dat wanneer ons ń girls night het pak ons die aand aan as vreeslose vroue! Ons dress op en wing dit! En ons gemaklik in ons eie lyf en confident!❤ #bokradiogirlsnight ek is beslis reg vir n girls night na lockdown!

  • @shariemostert9008
    @shariemostert9008 4 года назад

    Leah eks mal oor jou nuwe song maar ook oor al jou musiek eks n groot fan van jou #GirlsNight#bokradio#Leah#Sharie💜🌺😇

  • @menandismit2541
    @menandismit2541 4 года назад

    Die beste scene is definitely waar j saam di girls in di straat afloop.
    #bokradiogirlsnight

  • @henlofourie8719
    @henlofourie8719 4 года назад +2

    My gunsteling deel was daar waar julle almal sjampanje drink en by die kar se sunroof staan danki vir alles Leah jou musiek is awesome.
    En hierdie doen ek vir my ma sy het so iets nodig.
    #Bokradiogirlsnight

  • @michellegoosen5955
    @michellegoosen5955 4 года назад

    Leah, ek moet se die gedeelte waar julle girls die straat afkom dit lyk net so freaking awesome en gee my goosebumps! Amper soos van "hierdie is my moment en ek gaan groot gaan"!
    Sal so awesome wees om saam jou te kuier. Jy is net so NICE
    #bokradiogirlsnight!!!!
    Lekker saam Bok Radio / Bok Tv!!!!
    Michelle

  • @esmevandermerwe3800
    @esmevandermerwe3800 4 года назад

    My beste deel is waar die ma haar glas wyn wegsteek en dan goi vinnig drink, want ons as mammas moet altyd reg wees vir alles. #bokradiogirlsnight

  • @marzanneduplessis826
    @marzanneduplessis826 4 года назад

    love die deel waar julle die haardroeer gebruik om die atmosfeer te skep "van hare wat waai in die wind". Laat mens sommer terugdink aan hoe ons as klein dogtertjies altyd gespeel het! 🎊🎊 #bokradiogirlsnight

  • @mariskajordaan8625
    @mariskajordaan8625 4 года назад +2

    love love die video!!!!!!! voel ons mammas nie almal so op n stadium nie!!!!! :-)))))))

  • @chanettemerry5422
    @chanettemerry5422 4 года назад

    My gunstelling deel is waar hulle kan reg maak om uit te gaan en kan uitgaan, tyd geniet met vriendinne en nie in die huis sit oor die Covid-19 nie. #bokradiogirlsnight

  • @stephaniegeldart3340
    @stephaniegeldart3340 4 года назад

    Love die gedeelte waar di boys op di mamma spring. Ek weet persoonlik hoe dit voel. Dis my lewe dai uitgeknipt! En natuurlik di wens vir n lekka girls night uit soos waar Leah en die twee beautiful girls aantrek en opdol om n aand uit op di dorp te gan hoe!
    Hierdi is n wonderlike liedjie! Ek kan relate❤️
    #bokradiogirlsnight

  • @clarissekruger7898
    @clarissekruger7898 4 года назад

    Ek Loveeeeee hierdie liedjie!! Dit laat my definitief net weer besef dat maak nie wat die wereld na mens se kant toe gooi nie, daar is altyd tyd vir mooi maak en tyd om jouself te geniet saam met die spesiale mense in jou lewe (die Girls) ❤️❤️ sal dit love om n Girls Night te he
    #bokradiogirlsnight🥂🥂

  • @lucasdejager5688
    @lucasdejager5688 4 года назад

    Jou liedtjies is so cool

  • @amorevdwesthuizen2353
    @amorevdwesthuizen2353 4 года назад

    My gunsteling deel was daai moeder wat alles vir haar kinders doen en jy wys presies op die video dat moeders ook kan fun he! Julle lyk awesome! Girls Night!! #bokradiogirlsnight

  • @krissievandenberg9232
    @krissievandenberg9232 4 года назад +3

    My gunsteling deel is waar julle in die straat stap🌼 en Dan ook waar julle die champaign drink😍.... Ek love al jou liedjiessss💋
    #bokradiogirlsnight

  • @jorikalotz7360
    @jorikalotz7360 4 года назад

    My gunsteling deel is waar julle by die kar se sunroof uit staan en champagne pop en drink. Dit maak my opgewonde want dit is waarna ek uitsien na lockdown saam my vriendinne. Om die lewe te celebrate en weer allerhande snaakse dinge aan te vang. #bokradiogirlsnight

  • @denishadreyer1761
    @denishadreyer1761 4 года назад +2

    Tannie ek love die song❤

  • @marineduplessis9979
    @marineduplessis9979 4 года назад +1

    Love dit!
    Jy maak my jelly nou dat ek nie die huis kan verlaat nie😭😂

  • @carlabarnard995
    @carlabarnard995 4 года назад

    LOVE IT

  • @ashleighSA
    @ashleighSA 4 года назад

    My gunsteling deel van die musiekvideo is : 1- Waar Leah al die chips in die trolley gooi , want dis hoe ek voel oor lockdown ... 2- Waar Mia die wynglas uit die wasbak uithaal want #JakkalsVleiWynIsAlles ... 3- Waar Efraine haar oë rol , want dis hoe ek voel oor al die ‘haters’ daar buite ... 4- Die hele video eintlik want ek dink ek is letterlik Leah se heel grootste fan !! En omdat ‘Dannes😂’ sulke goeie werk doen ! 💗💎 #bokradiogirlsnight

  • @hanripretorius7895
    @hanripretorius7895 4 года назад

    ❤️❤️

  • @inge-marlivanpletzen7660
    @inge-marlivanpletzen7660 4 года назад

    My gunstelling is Leah wat die chocolate in die winkel oopskeer en n hap vat... Ek is n chocoholic en moet myself elke keer keer of ek doen dit ook.... Ps: daai os my favorite chokkie🙈🙈🙈🙈🍫🍫🍫🍫🍫🍫go Leah ek love you musiek
    #bokradiogirlsnight

  • @og.sugawara2080
    @og.sugawara2080 4 года назад

    💖💖💖💖

  • @simonettebotha18
    @simonettebotha18 4 года назад

    LOVE it

  • @venetiaferreira4821
    @venetiaferreira4821 4 года назад +1

    My fav stuk is wa julle in die pad loop en champaye drink.. en die jle video is goed gedoen baie goed gedoen jy is my beste vrou sanger😎😎😘😘😘😍😍😍....#bokradiogirlsnight

  • @crystaldebeer4471
    @crystaldebeer4471 4 года назад

    Ek love waar julle 3 girls op dress en in die strate loop en as die wind julle hare waai😻

  • @mialeroux1944
    @mialeroux1944 4 года назад

    My fav stukkie is waar hulle almal in die straat loop aan die einde
    #bokradiogirlsnight

  • @horses2400
    @horses2400 4 года назад

    Ek love dit waar jy d toeiletpappier lat perongelik afrol

  • @gerhardthysse5060
    @gerhardthysse5060 4 года назад

    Love the song leah

  • @michebenade2519
    @michebenade2519 4 года назад +2

    My gunsteling gedeelte is waar julle soos modelle uit die kamer uit kom en die haardroër as 'n fan gebruik!! 😍😂😂 Fantastiese liedjie.. Afrikaans bly maar my fav❤️ Ek was so bevoorreg om jou te ontmoet by die lughawe 😱😍 Pragtige mens💕#bokradiogirlsnight

  • @samanthakearns4001
    @samanthakearns4001 4 года назад

    Ek love die deel waar die ma rol die wyn onder die skottelgoed uithaal en net asem haal ek geniet ook hoe relevant dit is en ek love waar almal opgedress is en julle so in die pad loop lovit
    #Bokradiogirlsnight

  • @sune-monialubbe3415
    @sune-monialubbe3415 4 года назад

    My gunsteling deel is waar hulle mekaar bel en moedeloos is oor die dag... #bokradiogirlsnight

  • @amureoelofse5584
    @amureoelofse5584 4 года назад

    My fav is julle outfits, LOVE die bling!! Real and raw. #bokradiogirlsnight

  • @anshumanghosh7334
    @anshumanghosh7334 3 года назад

    Very nice I like this video

  • @melissahuman1693
    @melissahuman1693 4 года назад +2

    Ek love dit dat daar 3 verskillende tipes dames uit gebeeld word. Ek love hoe Leah in die trollie staan en rakke afry. Eintlik love ek die HELE VIDEO!!! #bokradiogirlsnight

  • @danelspies7771
    @danelspies7771 4 года назад

    Love die song dat ons as vrouens hard werk en sorg maar ook n tyd vir ons self nodig het saam ons besties want hulle verstaan ons altyd en net fun te he en te let go! love die song en musiek video. Jy rock leah! #bokradiogirlsnight

  • @chantelbeholder6698
    @chantelbeholder6698 4 года назад

    Leah ek like die stuk waar jy in die trollie jive hehe jy is awesome love jou musiek jy is altyd vol energie as jy n musiek video maak coool verby....

  • @biancadix-peek5879
    @biancadix-peek5879 4 года назад

    Ek loveee di deel waar seun op mamma se rug spring terwyl sy werk,waar sy by kombuis staan en gladie wyn sluk eeennn waar sy ini straat loop en agtr km di botel in haar sak😂
    Eks n mamma van 2 seuns en voel soos dai mamma ini muskien video🍹
    #bokradiogirlsnight 🤞

  • @alinavanzyl1261
    @alinavanzyl1261 4 года назад +3

    DIS SOOOOOOOO AWESOME VIDEO!!!
    LOVE IT😍😍

  • @sunegeldenhuys4444
    @sunegeldenhuys4444 4 года назад +1

    Love dit❤️Wens ek kan jou weer ontmoet❤️🙃#Favliedjie🙃😍

  • @mariettebender5862
    @mariettebender5862 4 года назад

    Dis 'n awesome video...i love dit waar jy in die trollie ry in die winkel en daai hap van die sjokolade ---'n WOW

  • @emmajansevanrensburg5861
    @emmajansevanrensburg5861 4 года назад

    My gunsteling deel is waar jy op die trollie ry, dis baie cool! Ek is mal oor jou musiek, ons was by jou laaste show voor die lockdown by Jamrock. #bokradiogirlsnight

  • @marzaanzandberg1531
    @marzaanzandberg1531 4 года назад +2

    Wel ek moet se leah die HELE video is my fav ek love die video! Maar as ek moet kies sal ek se die stukkie waar jy in die trollie staan en dans en dan die choclate eet! Maar ek love die HELE video!!😍 Ek love jou leah jy is my rolmodel en ek kyk baie op na jou! Ek love jou musiek dis soos die beste! En dis vir my die grootste voorreg om jou fanpage te run op instagram dis n baie GROOT voorreg!! Jy is AWESOME en die BESTE leahhh!!!❤❤
    #BokRadioGirlsNight

  • @giovannibratz7329
    @giovannibratz7329 4 года назад

    Love you Leah music is beautiful