Duisend dankies vir die Christus passievolle gebaar om die CD's aan almal beskikbaar te stel . Ek beleef die inwoning van Christus in ons almal op 'n ongekende wonderlike ,verkwikkende ,behoefte versorgende en voorsienende manier deur die inlewing van hierdie liturgiese voorstellings . Baie dankie vir wat julle doen by Bedehuis Bethanië ons waardeer dit opreg . Dankie dat julle nie vashaak by die finansiële voordele wat die CD's kon inbring nie . Die opbrengs sal oneindig groter wees as gevolg van hierdie liefdes gebaar . Dit is nie dat mense nie die CD's wil koop nie ,maar dit raak logisties moeiliker om dit by 'n mens se adres afgelewer te kry . Die vrye toegang van die wat dit nie kan bekostig nie ,is prysenswaardig . Dankie ook aan Vr Zacharias van Wyk en Vr Jakobus van der Riet en elkeen van hulle talentvolle medewerkers vir die vestiging van Afrikaanse liturgiese tekse en sang . Dit is onbeskryflik kosbaar ! Ryke seeninge van God ons Vader word elkeen toegebid !
Baie aangrypend, baie dankie 🙏
Pragtig.
Duisend dankies vir die Christus passievolle gebaar om die CD's aan almal beskikbaar te stel . Ek beleef die inwoning van Christus in ons almal op 'n ongekende wonderlike ,verkwikkende ,behoefte versorgende en voorsienende manier deur die inlewing van hierdie liturgiese voorstellings . Baie dankie vir wat julle doen by Bedehuis Bethanië ons waardeer dit opreg . Dankie dat julle nie vashaak by die finansiële voordele wat die CD's kon inbring nie . Die opbrengs sal oneindig groter wees as gevolg van hierdie liefdes gebaar . Dit is nie dat mense nie die CD's wil koop nie ,maar dit raak logisties moeiliker om dit by 'n mens se adres afgelewer te kry . Die vrye toegang van die wat dit nie kan bekostig nie ,is prysenswaardig . Dankie ook aan Vr Zacharias van Wyk en Vr Jakobus van der Riet en elkeen van hulle talentvolle medewerkers vir die vestiging van Afrikaanse liturgiese tekse en sang . Dit is onbeskryflik kosbaar !
Ryke seeninge van God ons Vader word elkeen toegebid !