Vrug van die Gees - Deel 1 | 3 September 2023 | Father's Heart Kidz

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 сен 2023
  • Vrug van die Gees - Deel 1 | 3 September 2023 | Father's Heart Kidz
    Welkom by Father's Heart Kidz. 🍇🌟 Join ons vir 'n exciting reeks oor die Vrug van die Gees! 🌟🍇 In hierdie eerste video leer ons waaroor die Vrug van die Gees gaan en hoekom dit so belangrik is in ons lewens. Moenie vergeet om te "subscribe" en die klokkie "icon" te click sodat jy nie ons komende lesse in die reeks mis nie! 📖✨ #VrugVanDieGees #ChristenKinders #Geloofsreis
    Hier is vandag se craft link:
    fathersheart.c...
    Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
    chat.whatsapp....
    (Vir veiligheids redes verander die link gereeld. As die een nie werk nie, kry die nuutste link op die nuutste video)
    Onthou om ons Facebook Blad te volg:
    / fathersheartkidz
    Geniet dit saam met ons en maak seker jy deel dit met enige emand wat kinders het wat graag meer wil leer oor Jesus.
    #GelykenisseVanJesus #BybelStories #ChristelikeWaardes

Комментарии •