Baie dankie Colin vir n aangrypende waarheid. Dit laat my net weer besef:dat wie is ek nou om my Skepper se handewerk te bevraagteken. Seèn vir jou Amen 🙏 🙌
Baie baie dankie Colin vir die woord van waarheid wat jy gebring het...Here U is die Pottebakker en ek die klei vorm my en maak na U wil...hier in my 79jaar leer ek so so veel meer van U groot genade in my lewe...dankie Vader God die Pottebakker....AMEN en AMEN...
Goeiemôre. Baie dankie vir hierdie Kragtige Boodskap uit God se Woord en die passie waarmee jy dit aanbied. Dit is oor en oor kyk Boodskap..geseënde dag
Colin, ek ken jou nie en jy ken my, hierdie 85 jarige tannie, glad nie. Maar God weet alles van my en jy sal seket nooit weet wat jou boodskap vanoggend vir my beteken het nie. Baie dankie, sien julle is van Centurion? Ons gesin het van 1973 tot 1989 in Doringkloof gebly. Shalom en God seen jou gemeente en jou gesin.
Baie dankie Colin vir die kosbare waarheid van die Woord.🙏🙏
Baie dankie Colin. Ek hou van 'privaatheid'. Dankie dat ek vandag kon hoor, ek het vriende nodig❤
Baie dankie Colin vir n aangrypende waarheid. Dit laat my net weer besef:dat wie is ek nou om my Skepper se handewerk te bevraagteken. Seèn vir jou Amen 🙏 🙌
Baie dankie vir hierdie besonders mooiboodskap
🙋🏻♀️ Dankie liefste Collin vir aangrypende preek liefde groete uit Vanderkloof ❤
Sjoe baie dankie so veel betekenis vandag in my lewe weer gegee. Wat ń wonder preek Colin. Geseënd is jy
Baie dankie vir 'n kragtige boodskap
Dankie vir die boodskap❤❤❤
Baie baie dankie Colin vir die woord van waarheid wat jy gebring het...Here U is die Pottebakker en ek die klei vorm my en maak na U wil...hier in my 79jaar leer ek so so veel meer van U groot genade in my lewe...dankie Vader God die Pottebakker....AMEN en AMEN...
Baie dankie ... die boodskap het my diep geraak ... baie besonders.
Goeiemôre. Baie dankie vir hierdie Kragtige Boodskap uit God se Woord en die passie waarmee jy dit aanbied. Dit is oor en oor kyk Boodskap..geseënde dag
Colin, ek ken jou nie en jy ken my, hierdie 85 jarige tannie, glad nie. Maar God weet alles van my en jy sal seket nooit weet wat jou boodskap vanoggend vir my beteken het nie. Baie dankie, sien julle is van Centurion? Ons gesin het van 1973 tot 1989 in Doringkloof gebly. Shalom en God seen jou gemeente en jou gesin.
Voor die koms van Jesus Christus tot wie het gelowiges gebid?
Tot die God van Abraham, Isak en Jakob, Lee's jou Bybel.
... naaste lief soos vir jouself. ..
Ek ervaar nie liefde in dié antwoord nie