kykNET Verslag: Zephany Nurse

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • kykNET Verslag: Zephany Nurse
    Die verhaal van ’n baba wat vanuit ‘n Kaapse hospitaal ontvoer is, het die wêreld se verbeelding in 1997 aangegryp.
    Bykans twee dekades later is die vrou wat klein Zephany Nurse uit haar ma se arms gesteel het, tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.
    Te oordeel aan die emosionele reaksie by die hof, is daar geen wenners in hierdie hartseer verhaal nie.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 1