Van swakheid tot krag, van kruis tot opstanding [31 Maart 2024]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 окт 2024

Комментарии • 13

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 6 месяцев назад

    Goeienaand hier uit NZ,wat n vòorreg om jou van Londen af tot hier te hoor. Baie dankie vir n aangrypende boodskap van ons Lig. Mag die Lig ook vir julle skyn Amen 🙏

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 7 месяцев назад

    Danki Stephan wat n VOORREG

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 7 месяцев назад

    Dankie Stephan vir die mooi boodskap

  • @marinagreyling1733
    @marinagreyling1733 7 месяцев назад

    Baie baie dankie vir hierdie wonderlik boodskap.

  • @hwi5561
    @hwi5561 7 месяцев назад

    Dankbaar vir Jesus se versoening met 'n nuwe lewe, hier en nou.

  • @trudiejansevanrensburg6313
    @trudiejansevanrensburg6313 7 месяцев назад

    Dankie Here Jesus. Dankie Ds Stephan Vir hierdie boodskap

  • @riaoosthuizen4813
    @riaoosthuizen4813 7 месяцев назад

    Dnki Vir U PRAGTIGE WOORD.

  • @NaomiLubbe
    @NaomiLubbe 7 месяцев назад

    Kan 'n nietige mense skepsel ooit genoeg dankbaar wees vir so "n groot liefdesdaad. Hy leef en ek mag saam met Hom leef

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 7 месяцев назад

    Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap.

  • @estellebouwer7325
    @estellebouwer7325 7 месяцев назад

    Jesus Christus is die enigste waarheid ❤

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 7 месяцев назад +2

    Dankie vir hierdie wonderlike verduideliking van die grootste opstandingsdag

  • @danielburger1116
    @danielburger1116 7 месяцев назад

    Wonderlike boodskap. Ek vind dit net moeilik om te verstaan of aanvaar dat die redding vir almal is in die onthou van die tekste wat praat van die min mense wat sal ingaan, die onvoorbereide meisies, die nou pad - diegene wat nie God se vredesoffer aanvaar nie?