Jan Rhaap - Jagvat
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- Jan Rhaap se nuutste musiekvideo "Jagter" is sy eerste musiekvideo van sy nuwe album af. Gaan luister gerus die album hier:
linktr.ee/janrhaap
Kamera & Edit:
Wian Van der Walt
Regisseur:
Jan Rhaap
Musiekvideo Vervaardiger:
Wian Van der Walt / CoolerBox Kreativ
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Jan Rhaap / Vonk Musiek
Jan Rhaap se Sosiale Platforms:
Facebook: @janrhaap
Instagram: @janrhaap
RUclips: @janrhaap
VONK Musiek Sosiale Platforms:
Facebook: @VonkMusiek
Instagram: @VonkMusiek
Website: www.vonk.co.za
© Vonk Musiek 2022
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Dit was nou weer tyd vir so lekker manne song, dankie maters dis baie mooi..
Dude driving the bukkie is an excellent hype man👌 now I have the sudden urge to braai a potato ..nice jam
Dit was baie baie te lank!! Ek het genuine lank gewag vir n lekker lekker kuier song!! Briljant Matta
Waarheid!!!baie lekker lekker song🔥
Op Jagvat , vat ons die song saam
Laat my verlang na die BOSVELD!
❤baie lekker song 😍
Die song is Stunning mooi Jan Rhaap
dis nou lekker song regtig
Dog ek was die enigste een wat foelie aartappels in sy moer in brand...............nou voel ek nie meer alleen nie🥔🥔
Wow baie lekker... 🎸🎸🎶🎸🎶🎸
Yes man!🎸🎸
Briljante song...well done!!👏💃🎉🎸🎶💞
Die song is bja bja nice Jan Rhaap #jagvat 🎸🎤🎸🤘🏻✌🏻🤗❤️
Ek like jou musiek kawaii Lekker kuier musiek
Nice
Mooi man
Jy mag maar Rhapie. Baie mooi.
Lekker song
👌👌👌👌👌👌
💯
Vrouens by die huis
Daar gaan jullle !....
ps. Ek sal julle volg van nou af ...
Ons gaan vleis braai 6 keer 'n dag...
Lkr song ouens
Sick is sick ou maat
Ek is mal oor dit
Piele song... Kom ons maak 'n bietjie JAG... en brand n appel in sy tappel in
MY BOYFREIND GAAN MAAL OOR DIE SONG GAAN ANN !!!!!!!!!!!!!🍖🍖🍖🍖🍗🍗🍗🍗LEKKER BRAAI HULLE!!!!!!!!!!!!!