Somerkersfees

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • Welkom, o stille nag van vrede,
    onder die suiderkruis,
    Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis.
    Kersfees kom, Kersfees kom
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons n helder Somer-kersfees
    In hierdie land, o Heer.

Комментарии • 27

  • @Animarvelous
    @Animarvelous 13 лет назад

    die mooiste ~ Laurika Rauch sing dit ook so mooi :)

  • @paulchristiaanventer6571
    @paulchristiaanventer6571 11 лет назад +8

    Hierdie is een van die mooiste youtube video's wat ek nog na geluister het. Baie dankie vir hierdie opname. Ek is mal hieroor. Waar kan ek so 'n opname koop? Dan hoef ek nie elke geer die video op te haal nie..

  • @AnotherWell
    @AnotherWell Год назад

    Somerkersfees
    Welkom o stille nag van vrede,
    Onder die suiderkruis,
    Wyl stemme uit die ou verlede
    Oor sterre velde ruis
    Kerfees kom, Kersfees kom -
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons 'n helder Somerkersfees
    In hierdie land, o Heer.
    Hoor jy hoe sag die klokke beier
    In eeue-oue taal.
    Kyk, selfs die nagtelike swye
    Vertel die ou verhaal.
    Kerfees kom, Kersfees kom -
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons 'n helder Somerkersfees
    In hierdie land, o Heer.
    Voel jy ook nou sy warm liefde
    As ons die dag gedenk,
    Toe Hy sy Seun aan ons gegee het -
    Ons grootste Kers geskenk.
    Kerfees kom, Kersfees kom -
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons 'n helder somer Kersfees
    In hierdie Land, o Heer.
    Kersfees kom, Kersfees kom,
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons 'n helder somer Kersfees
    In hierdie Land, o Heer.
    In hierdie Land, o Heer.
    Credits
    Writer(s): Jannie Du Toit, Koos Du Plessis

  • @theooliver7292
    @theooliver7292 9 месяцев назад

    Dis pragtig. Raak jou siel!!

  • @sintjohnwitbooi490
    @sintjohnwitbooi490 7 лет назад +1

    Somerkersfees[1]Welkom o stille nag van vrede,
    Onder die suiderkruis,
    Wyl stemme uit die verlede
    Oor sterrevelde ruis.[2]Hoor jy hoe sag die klokke beier
    in eeue-oue taal.
    Kyk, selfs die nagtelike swye
    vertel die ou verhaal.[3]Voel jy ook nou Sy warm liefde
    As ons die dag gedenk,
    Toe Hy sy Seun aan ons gegee het -
    Ons grootste Kersgeskenk.KOORKersfees kom, Kersfees kom -
    Gee aan God die eer.
    Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
    In hierdie land, o Heer.

  • @KLONKIE
    @KLONKIE 13 лет назад +3

    Dit is die Vienna Boys'Choir-- Die Weense Seuns' Koor . Wat n' aangrypende lied--en so n' mooi opnaame!

    • @leonvdm7661
      @leonvdm7661 4 года назад

      Dit is beslis die Weense Seuns Koor

  • @karennel33
    @karennel33 9 месяцев назад

    Hoendervleis x

  • @raubieraubenheimer9418
    @raubieraubenheimer9418 9 лет назад +5

    Luister net na die woorde. Die mooiste lied!

  • @tigermelove
    @tigermelove Год назад

    I heard this the first time about 5years ago and absolutely think it's one of the most beautiful songs I've ever heard.

  • @KLONKIE
    @KLONKIE 8 лет назад +3

    Ek wonder steeds wie sing hier?? Die sang is aangrypend, die lied is aangrypend.

  • @leonvdm7661
    @leonvdm7661 4 года назад +1

    bly aangrypend mooi !

  • @louisevandenberg9430
    @louisevandenberg9430 9 лет назад +2

    Hemelse stemme...

  • @waynemotha8374
    @waynemotha8374 8 лет назад +1

    Soete stemme, en salwend; paslik vir ons SA Kersfees

  • @KLONKIE
    @KLONKIE 13 лет назад

    Die sang opname is steeds aangrypend. Weet jy nie dalk wie dit sing nie?
    klonkie

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 года назад

    Egte Afrikaanse lied!

  • @Tvanderwalt
    @Tvanderwalt 8 лет назад +1

    Baie mooi

  • @mathewdelport5334
    @mathewdelport5334 Год назад

    mooi mooiiiiii

  • @tigermelove
    @tigermelove Год назад

    One of the most beautiful songs for Xmas I've ever heard.

    • @meusisto
      @meusisto 10 месяцев назад

      God bless you.

  • @contrarian717
    @contrarian717 4 года назад

    Een vd heel bestes nog 👏

  • @charoncronje2559
    @charoncronje2559 11 лет назад

    Gee my skoon hoendervleis!

  • @sandrakruger9263
    @sandrakruger9263 8 лет назад

    Where can I find the sheet music? I want to sing it with my choir!

    • @joanvandenberg1134
      @joanvandenberg1134 7 лет назад

      Google Welkom o Stille nag van vrede and pick the sheet music option