Kragtige Boodskap. Alles wat Pastoor vandag gepraat het vind nou in my huwelik plaas, agv van n n derde persoon. Kan nie my met my man praat nie, hy word mal as ek oor daardie vrou ( ook getroud) en ons huwelik praat. Hy se hy voel niks meer vir my nie, maar ek mag nie huis verlaat nie. Ek deurmekaar verby.
Ai Frik. My man is verlede jaar oorlede na 41jr. Hy was n wonderlike voorsiener maar nie emosioneel nie en ek het altyd daarna gesmag. Hy het nooit sy hande vir my gelig of disrespekvol met my gepraat nie. Maar daar was geen kommunikasie tussen ons nie. Ek beny jou en Amelia. ❤
Ai dit is so die waarheid wil iets hier noem al die wat genoem word sonder ek nou Alkolisme uit in hierdie geval en dit het werklik gebeur met man en vrou hy is alkolis sy staan agter haar man se vir hom jy mos in n verhouding waarop hy sy nek na agter byna afruk met die vraag met wie ⁉️het ek n verhouding die vrou antwoord hom met Alkollina ❗hy vra verstom wie is dit ⁉️so besluier die vyand mense dat daardie man toegelaat het dat drank hom so aangetas het sy verstand so verwoes het en hy is graftoe sonder dat hy ooit geweet het sy misbruik hom belaglik gemaak het met so antwoord 🤔
Dankie pastoor dit is wat die kerk moet hoor teachings oor huwelike. Dankie vir n pastoor wat opstaan vir geregtigheid. Shalom blessings
12:05 Vader Elohim YAHWEH mag U elke dag en nag verheerlik word in elke huwelik wat plaasvind in die Naam van YAHSHUA. Amen
Baie dankie Pastoor Frik vir 'n Uitstekende ' Teaching' uit God se woord 🙏😇👰🤵
Frik Weidaman ,baie dankie vir hierdie gesieende boodskap. Ek het meer van die ware huwelik geleer as in my 61 jaar wat Vader God my geskenk het.
Shabbat Shalom vanuit Oudtshoorn! Dankie vir suiwere lering oor die Waarheid>>> wat ons moet hoor!
Shabbat Shalom hier vanuit die lieflike Tankwa-Karoo!!!
Shabbat Shalom
Hallelu"Yah
Amen! Baie dankie vir die kosbare boodskap
Shabbat Shalom Pastor
ELSA RABIE........Shabbat Shalom uit Vleesbaai
HALLELU HALLELUJAH🙌🙌🙌 Goeie more Pastoor Frik hier uit Thabazimbi. Pragtige kombuis
Kragtige Boodskap. Alles wat Pastoor vandag gepraat het vind nou in my huwelik plaas, agv van n n derde persoon. Kan nie my met my man praat nie, hy word mal as ek oor daardie vrou ( ook getroud) en ons huwelik praat. Hy se hy voel niks meer vir my nie, maar ek mag nie huis verlaat nie. Ek deurmekaar verby.
Dankie Here vir U woord🙏❤️
Baie waardevolle boodskap pastoor!!!
Psalm 102:14
U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom.
HALLELUYA!!!!
Dankie Frik
Dankie baie waarhede!!
🙏🙏🙏
So voel ek Pastoor. Elke dag hel saam met my man.😭
Ai Frik. My man is verlede jaar oorlede na 41jr. Hy was n wonderlike voorsiener maar nie emosioneel nie en ek het altyd daarna gesmag. Hy het nooit sy hande vir my gelig of disrespekvol met my gepraat nie. Maar daar was geen kommunikasie tussen ons nie. Ek beny jou en Amelia. ❤
Asseblief Bid vir my en vir my man. Bitterlik nodig. 😢😢
SHABBAT SHALOM deur in ELOHIM, YHWH EEN RUACH IN YAH'SHUA!
EXODUS 22.16,17 / DEUT. 21:5
Mag nie aan my man se foon vat nie. 😭😭
Wat van wanneer mens eers tot wedergeboorte gekom het NA egskeiding? Kan mens weer trou? En as die antw nee is, en jy nou klaar weer getroud is?
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik op 083 459 5158. Shalom
Lukas 21.
Ai dit is so die waarheid wil iets hier noem al die wat genoem word sonder ek nou Alkolisme uit in hierdie geval en dit het werklik gebeur met man en vrou hy is alkolis sy staan agter haar man se vir hom jy mos in n verhouding waarop hy sy nek na agter byna afruk met die vraag met wie ⁉️het ek n verhouding die vrou antwoord hom met Alkollina ❗hy vra verstom wie is dit ⁉️so besluier die vyand mense dat daardie man toegelaat het dat drank hom so aangetas het sy verstand so verwoes het en hy is graftoe sonder dat hy ooit geweet het sy misbruik hom belaglik gemaak het met so antwoord 🤔
God created Adam and Eve, not Adam and Steve.