Heinz Winckler - 1001 Soene
HTML-код
- Опубликовано: 6 дек 2018
- Music video by Heinz Winckler performing 1001 Soene. (C) 2013 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/R9bBvn Видеоклипы
Een van SA se goeie underrated talente wat beide goeie Engels en Afrikaans songs kan maak
Petro Nienaber se begrafnis lied xx Mis my boere en soldaat mamma xx Wees veilig mooi vrou. 1938 - 2015
🖼️H🖼️E🖼️I🖼️N🖼️Z🖼️W🖼️I🖼️N🖼️K🖼️L🖼️E🖼️R❤
Love this song...❤❤❤❤❤❤❤❤😙😙😙😙😙😙😙😙
You look like an Indian Actor named "Fardeen Khan". Good rendition.😊
Sjoe, sjoe, ek gaan jou voorbeeld volg, jy is so goed, vertroue, wil so graag weer sing......
Love jou songs, baie, jy is nou my youtube vriend, love jou boek🙏🏻👌💚🙌✝️
Ek is mal oor jou liedjie😍😍😍😍😍
Jy is ales vir my!!!♥️
💛h❤e💛i❤n💛z❤w💛i❤n💛c❤k💛l❤e💛r❤
Love die song❤
So pragtig💞
Alles vir my baie mooi worde
The best
I don't understand the lyrics but it sounds great. What language do u used ?
Afrikaans
🟧💛💙💛🟧
OverviewLyricsArtistsListen
With every turn of the wheel
Met elke draai van die wiel
Am I losing a piece of my soul
Verloor ek 'n stukkie van my siel
Further and further away from you, and my heart beats faintly
Verder en verder weg van jou, en my hart klop vlou
I left my heart behind with you, baby you are my soulmate
My hart het ek by jou agter gelaat, baby jy is my sielemaat
And the lines on your body are where I want to be tight
En die lyne op jou lyf dis waar ek will wees styf
In your arms I want to lie, that's what I want
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê
1001 kisses for you
1001 soene vir jou
1002 I can remember
1002 kan ek onthou
1003 for every hour
1003 vir elke uur
1004 and now we're here
1004 en nou's ons hier
1005 on your body
1005 op jou lyf
1006 for all the rest
1006 vir al die res
1007 for every reason
1007 vir elke rede
1008 for every night
1008 vir elke nag
The road gets longer after every hour
Die pad raak langer na elke uur
The price for our love was too expensive
Die prys vir ons liefde was te duur
Further and further away from you, and my heart beats faintly
Verder en verder weg van jou, en my hart klop vlou
The lines on the road made me realize, like an arrow in my heart they hit me
Die lyne op die pad het my laat besef, soos 'n pyl in my hart het die my getref
You are everything to me, that's where I want to stay
Jy is alles vir my, dis waar ek will bly
In your arms I want to lie, that's what I want
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê
1001 kisses for you
1001 soene vir jou
1002 I can remember
1002 kan ek onthou
1003 for every hour
1003 vir elke uur
1004 and now we're here
1004 en nou's ons hier
1005 on your body
1005 op jou lyf
1006 for all the rest
1006 vir al die res
1007 for every reason
1007 vir elke rede
1008 for every night
1008 vir elke nag
And the lines on your body are where I want to be tight
En die lyne op jou lyf dis waar ek will wees styf
In your arms I want to lie, that's what I want
In jou arms will ek le, dis wat ek wil he
You are everything to me, that's where I want to stay
Jy is alles vir my, dis waar ek will bly
In your arms I want to lie, that's what I want
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê
1001 kisses for you
1001 soene vir jou
1002 I can remember
1002 kan ek onthou
1003 for every hour
1003 vir elke uur
1004 and now we're here
1004 en nou's ons hier
1005 on your body
1005 op jou lyf
1006 for all the rest
1006 vir al die res
1007 for every reason
1007 vir elke rede
1008 for every night
1008 vir elke nag
Dingo Dinkleman