Goeie More dankie Vir mooi woord dankie HERE DAT ek nie bang is Om in my gebed met my PAPPA VADER te Kan praat nie dankie Vir Elke gebed wat U verhoor AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Help my Here om van U te getting, hoe goed U is en dat U die koning van my hart is, Amen 🙏 Wow Ds Danie dit is n pragtige boodskap, en sê amen en Amen. Mooi dag en nwk vir jou
More Ds Danie ja hoeveel van ons as mene gebruik God net vir n spaarwiel. As dit goed of sleg gaan is my God no1. God is my alles in my lewe want ek staan op vaste grond. Ek lief U baie liewe Jesus❤❤❤
Goeie môre. Amen. Die Here God is altyd eerste en dan die wêreld. Hallelujah. Prys die Here. Baie dankie Here. Dankie vir die kragtige en ware boodskap. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Môre ds Danie baie dankie vir die pragtige boodskap vanoggend. Here U weet hoe baie ek na U kom met my gesondheid. Here ek stel U altyd eerste in my lewe. Dankie Here dat ek U nooit as n spaarwiel in my lewe is nie en as dit gebeur Here ruk my terug. Here ek is so lief vir U want ek het U Elke dag nodig on my lewe. Here seën ds Danie Vir Elke boodskap hy Vir ons bring Elke dag en wat ons nader san U bring. Here ek loof en prys en aanbid U as my Hemelse Vader. n Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤
More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap Moet nooit jou eie ek wees nie want GOD Kom eerste in Jou lewe Here U Kan als wegneem Van ons dit behoort als aan U U Kom eerste in ons Lewe sonder
Goeie More dankie Vir mooi woord dankie HERE DAT ek nie bang is Om in my gebed met my PAPPA VADER te Kan praat nie dankie Vir Elke gebed wat U verhoor AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amen.
Amen.... Dankie My Jesus 🙏✝️🙏....
Amen 🙏🙏🙏
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Here help my om U altyd eerste te stel in my lewe in Jesus Naam.Amen
Amen.
Amen, Here help my om U naam altyd te loof en prys waar ek ookal is.❤❤
Amen.
Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤❤🙏
Amen.
Amen en Amen!
Here my Here help my asb om U nooit te vergeet nie !!
Al die lof en al die eer kom U toe, in Jesus Naam, amen en amen 🙏🏻 ❤
Amen. Dankie Sarah vir jou mooi gebed.
Amen ja Amen!!
Help my Here om van U te getting, hoe goed U is en dat U die koning van my hart is, Amen 🙏
Wow Ds Danie dit is n pragtige boodskap, en sê amen en Amen.
Mooi dag en nwk vir jou
Dankie Annatjie, jy moet ook 'n mooi dag en naweek hê.
More Ds Danie ja hoeveel van ons as mene gebruik God net vir n spaarwiel. As dit goed of sleg gaan is my God no1. God is my alles in my lewe want ek staan op vaste grond. Ek lief U baie liewe Jesus❤❤❤
Dankie vir jou getuienis Helmus. Seën vir jou.
Goeie môre. Amen. Die Here God is altyd eerste en dan die wêreld. Hallelujah. Prys die Here. Baie dankie Here. Dankie vir die kragtige en ware boodskap. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Dankie vir die mooi wense Andrè. Die Here seën jou.
Amen!
Dankie HERE vir U goedheid
GOD seën u
Dankie Maria. Seën vir jou.
Dankie Danie !!
Môre ds Danie baie dankie vir die pragtige boodskap vanoggend. Here U weet hoe baie ek na U kom met my gesondheid. Here ek stel U altyd eerste in my lewe. Dankie Here dat ek U nooit as n spaarwiel in my lewe is nie en as dit gebeur Here ruk my terug. Here ek is so lief vir U want ek het U Elke dag nodig on my lewe. Here seën ds Danie Vir Elke boodskap hy Vir ons bring Elke dag en wat ons nader san U bring. Here ek loof en prys en aanbid U as my Hemelse Vader. n Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤
Dankie vir jou mooi gebed Rène, ek waardeer dit. Vrede vir jou en seën van ons Hemels Vader.
Amen… baie dankie Here🙌🏼❤️
Amen.
Dankie AMEN HERE
Plesier.
More Danie. Baie dankie vir so n treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏
Dankie Isabel, seën vir jou ook.
Ek gee my alles om met U te wees. Here U is verhoorder van elke gebed. Anen
Amen. Die Here seën jou.
Goeie môre ds. Danie dit was n baie mooi boodskap dankie AMEN
Dankie Danie, ek is bly jy het die boodskap geniet.
More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap Moet nooit jou eie ek wees nie want GOD Kom eerste in Jou lewe Here U Kan als wegneem Van ons dit behoort als aan U U Kom eerste in ons Lewe sonder
Amen. Dankie vir jou mooi opmerking Connie. Seëninge.
Goeie more baie dankie vd geseende boodskap ds. Danie.
Dankie Nicolette, ek is bly dit kon tot seën wees.