Catfish popping 3-HOUR CHALLENGE!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • In this video I did a 3-hour challenge to see if I can catch a few catfish on the popping method. I managed to land a few smaller fish and battled a bigger fish from my kick-boat, but did I land it?
    For this video I kept it to a more "LIVE VIEW" feel to ensure the viewer gets a more realistic feel of what went on while on the water.
    #visvang #fishingsouthafrica #vaalriver

Комментарии • 10

  • @fishmaniachannel
    @fishmaniachannel 11 месяцев назад

    Nice cats 😊👌

  • @awiedevilliers1288
    @awiedevilliers1288 Год назад

    Lekker man lyk soos vet pret en grood sports

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  Год назад

      Daars min dinge so lekker! Babers is volop in meeste dam en rivier sisteme, lekker om hulle te teiken op kunsaas

  • @peter1873
    @peter1873 Год назад

    Lekker man lekker..
    Wat is die beste maande in die vaalrivier vir baber vang?

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  Год назад

      Hi Peter, my gunsteling tyd is na die spawn Okt/Nov, maar jy kan lekker visvang van Sept tot begin April. Oor die rivier se water vloei is die seisoen bietjie langer in die rivier as in damme

    • @peter1873
      @peter1873 Год назад

      @@rods_recoil ek moet se ek hou nogal van maart en april..dis asof die babers lekker vetter is en average meer groter visse..
      Julle vang leke visse man
      Groete

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  Год назад

      @@peter1873 klink my jy het al n paar sessies agter die rug. Ons kry maar baie kleiner vis, maar tel darem die mooier vis so tussendeur op. Nog niks bo 20kg gevang nie, maar hopelik later in die jaar is dit sulke tyd! 🎣

  • @neelsolivier5500
    @neelsolivier5500 Год назад

    Hallo Julle
    Baie mooi videos
    Waar kan mens popping doen op die vaal rivier
    Ek het net begin met popping maar nog geen geluk gekry nie
    Fat julle mense uit om te leer
    Dankie neels

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  Год назад +1

      Dankie Neels. Die areas wat ons hengel is naby Parys en Leeudoringstad, maar die konsep bly dieselfde op die hele vaalrivier sisteem. Indien jy kan rond beweeg op n bootjie of teen die kant, soek vlak water en struktuur. Ons is ook baie suksesvol in die stiller water voor rapids. Maak seker jy gee die vis genoeg tyd om in te beweeg en indien jy voel jy vis die popper te stadig, vis nog 10 keer stadiger. Baie ouens katrol amper die popper in soos met bass vang, maar dis glad nie reg nie. Prop soveel moontelik op een plek.

    • @neelsolivier5500
      @neelsolivier5500 Год назад

      @@rods_recoil Baie dankie mane